Hy het die wêreldrekord ses keer in sy loopbaan oor 15 jaar verbeter.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 September 2021
Advokaat in hof oor diefstal
Die man het homself vanoggend by die Johannesburgse polisiestasie oorgegee.
Drie vroue buite politieke vergadering doodgeskiet
Die polisieminister sê die skietery was ʼn poging tot intimidasie voor die plaaslikeregeringsverkiesings.
Man gevind wat BMW op N3 laat tol
ʼn 26-jarige man is Maandag in Edenvale in hegtenis geneem in verband met roekelose bestuur op die N3 naby Linksfieldrylaan.
Ligte brand dalk gou weer in Tweeling
Werk by ʼn substasie in Tweeling in die Vrystaat vorder fluks.
ToekomsVenster: Wees bly regverdige
Ja, die teks is inderdaad op jou van toepassing. Wees bly regverdige, Jesus het klaar betaal.
Beampte maak moordenaar swanger
Die vrou was verhoorafwagtend vir moord ten tyde van die voorval.
Ongeluk in Kommetjie eis twee kinders
Daar was glo altesaam nege insittendes in die Toyota Tazz.
Polisie ‘oneerlik’ met onderskep van kommunikasie
’n Onlangse verslag het bevind polisieondersoekers is soms oneerlik oor die redes vir hul aansoeke om mense se kommunikasie te onderskep.
Mostert meen Bokke sal verbeter
“Ons was al vantevore in ’n soortgelyke situasie; ons weet wat om nou te doen.”
’n Ring vir Boer PF se Chantelle
“Dit is so onwerklik; alles het nog nie mooi ingesink nie want ek het dit glad nie verwag nie.”
Gr. 12-eindeksamenrooster dalk aangepas
Vanjaar se matriekeindeksamen begin op dieselfde dag as wat die munisipale verkiesing plaasvind.
Geheuestokkie met ‘sensitiewe inligting’ voor DA-kantoor gesteel
Mat Cuthbert, die DA se skaduminister van handel en nywerheid, sê die voorval het afgespeel soos iets uit ’n James Bond-fliek.
Eskom span noodreserwes in ná Kendal-brand
“Die reserwes word gebruik omdat die stelsel onder druk is; indien nog eenhede op die nasionale kragnetwerk buite werking gestel word, sal beurtkrag hoogs waarskynlik ingestel word.”
Klompe, kolwe en SA’ners
’n Paar Suid-Afrikaans gebore spelers sal vir Nederland ’n hupstoot in die komende T20-Wêreldbeker in die Verenigde Arabiese Emirate en Oman gee.
Twee skuldig aan moord op bejaarde
Henson se liggaam is in September 2019 in sy huis in Sedgefield aangetref nadat sy hond alleen in die straat rondgedwaal het.
Nuuskommentaar: Duisende mense wil úít Australië kom
Suid-Afrikaanse burgers is die sewende grootste migrante bevolkingsgroep in Australië. Wanneer ʼn mens dink aan Australië, dink jy daarom gewoonlik aan mense wat die land probeer binnekom – nie aan mense wat uit die land probeer kom nie.
Dié woord wen ontbyt op VTM se dak
Ander unieke woorde wat ingeskryf is, is “poelpetater” en “poelpetaan”, albei sinonieme vir “tarentaal”; “kampernoelie” (eetbare sampioen) en “laventelhaan”.
Hans van Rensburg se lewe as OB-leier
“Die atmosfeer was elektries. Ek kan my nie voorstel dat ek ooit in my lewe weer so ʼn geweldige atmosfeer kan beleef nie.”
Duisende polisiebeamptes van geweldsmisdade aangekla
Net 0,5% van dié polisiebeamptes is weens die ernstige aanklagte teen hulle geskors.