“Hierdie is ʼn belangrike strategiese slagveld, maar die oorlog is nog nie verby nie. Dit het wel gewys dat weerstand uit die gemeenskap werk.”
Lees meerAlles vir Maandag 21 Augustus 2023
Vlieërplankryer by Strand gered
ʼn Vlieërplankryer is Saterdag by Strand voor Die Poort gered.
Veiligheid by Brics-beraad is verseker, sê Cele
“As wetstoepassers van hierdie land word daar te alle tye van julle verwag om veiligheidsmaatreëls toe te pas terwyl julle as ambassadeurs van die land optree.”
Twee oor beweerde belastingontduiking vervolg
“Die SAID het tussen Junie 2019 en Februarie 2021 verliese van meer as R4 miljoen gely.”
ANC verwelkom Phala Phala-verslag
“Die bepaling deur die Reserwebank is ondubbelsinnig en beslissend. Na verwagting is alle ongegronde beskuldigings nou uit die weg geruim.”
Antwoorde geëis oor beweerde ontbinding van blitspatrollie-eenheid
Die hele Witrivier se blitspatrollie-eenheid is na bewering tydelik ontbind.
Patoloog getuig oor ‘vars wonde’ net voor Chevonne se dood
Altesaam 49 wonde, kneusplekke, skaafplekke en letsels reg oor die tweejarige Chevonne Rusch se liggaam deur die patoloog aangeteken.
Lewenslank vir Lucy Letby
“Jy het geen berou nie. Daar is geen versagtende omstandighede nie.”
Rusland se Luna-25 stort op maan neer
Volgens ʼn voorlopige bevinding is Luna-25 “vernietig ná dit op die maan neergestort het”.
ToekomsVenster: Kom uit die spiraal van ondergang
Vertrou God met jou hartseer. Die vrede wat Hy gee is hemels.
Wenkbroue lig oor Reserwebank se Phala Phala-bevinding
“Indien daar geen transaksie was nie, soos die SARB beweer, hoekom was daar $580 000 op die plaas versteek?”
Beskerm geloofsvryheid van dié wat huwelike voltrek – FOR SA
Die organisasie Freedom of Religion South Africa (FOR SA) bly bekommerd dat die konsepwet oor huwelike steeds nie ʼn artikel bevat wat die geloofsvryheid van godsdienstige huweliksbevestigers uitdruklik beskerm nie.
Morné wil Lions se skoppers laat brul
Die voormalige Springbok-skopper Morné Steyn is as die Lions se skopwerkkonsultant vir die komende seisoen aangestel.
Gedig: Mooi in die donker
Kenan Davis skryf in sy wengedig, “Mooi in die donker”: “Ek wens ek kon by jou leer om genoeg te wees; om die mooi te huisves.”
David Rees steeds in hoësorg
Dit is nou al drie weke sedert die “7de Laan”-akteur, David Rees, ʼn hartaanval gehad het.
Die ouderdom is nie vir almal beskore
Is oudword nie ʼn eer nie?
Ramaphosa swyg oor Brics-lande se ‘vergrype’
Deur nuwe vennootskappe aan te gaan met despotiese lande soos Iran, is nie net verraad van Suid-Afrika se grondwetlike beginsels nie, maar stel ook die land se diplomatieke integriteit in die gedrang.
Video: Só eet mens ʼn heuningbroodjie in die ruimte
“Dit sal my ‘n ewigheid neem om in die ruimte te eet … ek sal net met my kos speel!” skryf een kyker in die kommentaar.
ʼn AMG met vier silinders
Mercedes se AMG C43 is mooi en gelaai met luukshede maar dis onder die kap waar dinge begin interessant raak.
Elektronika-fabriek in puin ná brand
Brandbestryders en fabriekswerkers moes talle 25 kg-sakke polipropileen asook dromme met metieletielketoon na veiligheid skuif om te verhoed dat dit ook aan die brand slaan.