Die organisasie Freedom of Religion South Africa (FOR SA) bly bekommerd dat die konsepwet oor huwelike steeds nie ʼn artikel bevat wat die geloofsvryheid van godsdienstige huweliksbevestigers uitdruklik beskerm nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "FOR SA"
Geloofsvryheid in spervuur
Suid-Afrikaners aanvaar die reg op geloofsvryheid as vanselfsprekend, maar daar is tans talle konsepwetgewing en hofsake waarvan die uitkoms hierdie reg onherroeplik kan wegneem.
FOR SA gee nie bes oor verbod op kerkdienste
“Die uitspraak is te belangrik en te gevaarlik om nié te appelleer nie.”
Bepalende saak vir godsdienstige skole in hof
Die hofsaak sal beslis of privaat godsdienstige skole van leerders en ouers kan vereis om hul gedragskodes na te kom en aan die skool se godsdiensbeleide en -reëls te voldoen.
FOR SA hof toe oor verbod op kerkdienste
Freedom of Religion South Africa wil weet tot watter mate die regering mag besluit om mense te verhoed om hul grondwetlike reg tot godsdiensvryheid uit te oefen.
FOR SA verwelkom groen lig vir godsdiensbyeenkomste
“ʼn Paar kwessies oor die grondwetlikheid van die regering se besluite en die besluitnemingsproses rakende geloofsgebaseerde byeenkomste moet nog aangeraak word.”
FOR SA hof toe oor kerke wat nie mag open
FOR SA vra dat die regering die wetenskaplike bewyse verskaf waarom alle geloofsbyeenkomste tydens die aangepaste vlak 3-regulasies verbied word.
Beloftebos: ‘Gun almal dieselfde vryheid’
“Die wet moenie gebruik word om jou te dwing om iets te doen wat teen jou beginsels indruis nie.”
Stryd oor venue wat gay paartjie wegwys, woed voort
Die eienaars van die Beloftebos-trouvenue in die Wes-Kaap ontken in hofstukke in die gelykheidshof dat sy beleid onregverdig diskrimineer teen die LGBT-gemeenskap.
Seksvoorligting: parlement sê nee vir verdere openbare deelname
Die herrie rondom die voorgestelde leerplan vir seksonderrig in skole wil net nie bedaar nie. Die DA sê dit is dus belangrik dat alle belanghebbendes die kans kry om hul insette daaroor te lewer.
Seksvoorligting: Departement probeer ‘aandag aflei van grafiese inhoud’
FOR SA sê onlangse studies wys die leermateriaal gaan die teenoorgestelde gevolge inhou van dít wat die departement beloof.