“Die skuldiges moet vervolg en swaar gestraf word. Die onskuldiges word nou gestraf.”
Lees meerAlles vir Sondag 6 Desember 2020
Brent Lindeque: ‘Een klein welsynsdaad verander wel die wêreld’
Kan mens werklik self jou gemoed opbou sodat jy nie knak nie, te midde van al die hartseer verhale wat ons daagliks hoor? Brent Lindeque van Good Things Guy glo beslis so.
SA Ope: Christiaan sluit hom by gholflegendes aan
Bezuidenhout was koel, kalm en bestendig.
Gretchen Crots skep onbeskaamd
Gretchen Crots (25) se keramiekwerk bring met die eerste oogopslag ‘n gevoel van familiariteit. Maar staan ‘n bietjie nader en lees die fyn uitgedinkte kwinkslae op die borde, bekers en vase.
Steeds geen geregtigheid ses jaar ná moord
Genée Bergs is in Maart 2014 op haar bed in haar slaapkamer doodgeskiet. Sy is twee keer in die bors getref. Haar man, Dieter, is ten tyde van die voorval in die heup gewond.
US-konvokasie: Stem vóór Dinsdag
Die rektor, viserektore, uitvoerende bedryfshoof, alle voltydse akademiese personeel en ook dié wat reeds afgetree het, asook almal wat afstudeer het grade behaal het aan dié universiteit, is lede van die US-konvokasie.
Kuier in Nagkantoor: Oom John en die Engelsman
Brits het in 1976 by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aangesluit en in 1977 by die spesiale wageenheid. In daardie tyd het hy toe naderby kennis gemaak met Balthazar Johannes (John) Vorster wat vanaf 1966 tot 1978 Suid-Afrika se eerste minister was.
Frankfurt-buurt ontruim oor WWII-bom
Sowat 75 jaar ná die oorlog is Duitsland steeds besaai met ploftoestelle wat dikwels tydens bouwerk oopgegrawe word.
Rooftog by diamanthandelaar gefnuik
Die polisie het die perseel ure lank dopgehou.
Romantiese ja-woord vir gewilde blonde sangeres
“Gister was die beste dag van my lewe, ek kan nie wag om met jou te trou nie.”
‘Polisie se agterstand met DNS-toetse al groter’
Die DA sê die polisie moet dringend vennootskappe met goed toegeruste private laboratoriums aangaan om te help waar moontlik, sodat die agterstand met DNS-toetse ingehaal kan word.
Connery se Bond-pistool vir miljoene opgeveil
Sean Connery het dié pistool as die ikoniese Britse spioen James Bond in die 1962-rolprent “Dr. No” gebruik.
Herstrukturering van polisie moet dienslewering verbeter
Die proses word geleidelik gedoen en begin by die polisie se hoofkantoor.
Samewerking laat landbouontwikkelingsprojek blom
“Hierdie inisiatief is ’n voorbeeld van wat ons bedoel met vreedsame naasbestaan en samewerking.”
Waar kom die tradisie van Advent vandaan?
In Adventtyd word die hoop op Christus in die eredienste, maar ook in jou persoonlike lewe gevier. Dit is ’n besondere simboolryke tyd. Herman Toerien skryf meer hieroor.
Drie kinders sterf in ongeluk wat lewe van vyf eis
Nog vier mense is beseer in dié ongeluk in Bloemfontein.
Covid-19 kniehalter krieketreeks weer
Volgens die ECB het twee Engelse spelers onbevestigde positiewe uitslae ontvang nadat hotelpersoneellede ook positief vir Covid-19 getoets het.
Saai help ook volstruisbedryf vere regskud
Saai het Dinsdag tydens die Gautengse bekendstelling van Die Wynboer ook sy steun aan volstruisboere toegesê.
Nog ʼn D-dag vir Ace se toekoms
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) moet besluit of Magashule “opsy moet staan”.
Beloftebos: ‘Gun almal dieselfde vryheid’
“Die wet moenie gebruik word om jou te dwing om iets te doen wat teen jou beginsels indruis nie.”