Vlaskywe is ’n heerlike lekkerny saam met koffie of tee en kan selfs as nagereg bedien word.
Lees meerAlles vir Vrydag 30 Desember 2022
Fikser, gesonder en gelukkiger in 2023
Maak 2023 die jaar wat jy jou ingesteldheid oor jou eie gesondheid en welstand verander, om uiteindelik fikser, gesonder en gelukkiger te kan wees. Niemand anders gaan dit vír jou doen nie, nie jou baas of jou lewensmaat nie, tog sal almal om jou saam met jou aan die goudgeel ingelegde perskes in suikersoet stroop smul!
Op ʼn staptog deur Sandton
’n Legio restaurante, uitsonderlike inkopie-ervarings en die skitterende stadsliggies van Sandton is die perfekte kuierplek dié vakansie, veral wanneer daar nie ’n seevakansie vir jou voorlê nie.
Fliekresensie: ‘Fabelagtige’ Spielberg-fliek vir ernstige fliekvlooie
As jy ʼn Spielberg-aanhanger is, mag jy saamstem met die punt van 9/10. Dit gaan ook ʼn groot Oscar-deelnemer wees.
Foto’s: Boksburg-slagoffers gegroet
“Woorde kan nie die omvang van hierdie ramp beskryf nie. Hierdie ramp wat nooit moes gebeur het nie.” Die dodetal het intussen ook verder gestyg.
2022 wys wêreld is nie gereed vir krisis(se) wat kom
Om die afgelope jaar se internasionale gebeure te verstaan word 15 belangrike sake uitgelig.
Verloof-, trouringe blink vanjaar vir dié bekendes
Die liefde het vanjaar behoorlik geblom onder Suid-Afrikaanse bekendes, met verloof- en trouringe wat skitter aan ʼn rits sterre se vingers.
Nuwe jaar bring goeie nuus vir motoriste
Motoriste het in Maart vanjaar laas soortgelyke brandstofpryse beleef.
Geen beurtkrag op Nuwejaarsdag
Beurtkrag sal op Oujaarsdag tot 16:00 toegepas word, waarna dit opgeskort en eers op 2 Januarie weer hervat sal word.
Boksburg-tragedie: ‘Bestuurder was nie nalatig’
“Die bestuurder het aanhoudend aan mense geskree om die toneel te verlaat en het selfs probeer om omstanders fisies uit die pad te stoot.”
Werkers se aanlyn gedrag kan jou duur te staan kom
ʼn Onlangse ondersoek dui daarop dat talle werknemers vertroulike inligting oor hul werkgewers aanlyn verklap, of by onwettige aktiwiteite betrokke raak.
Polisie skiet vier dood
Voorlopige ondersoeke dui daarop dat die vier verdagtes gesoek is in verband met sake van moord, poging tot moord, kapings, gewapende rooftogte en uitbuiting.
Polisiekaptein verbind met brand by senior kollega se huis
Honderde duisende rande, skokgranate en vuurwapens is vandeesweek in die polisiekaptein se huis gevind.
Lindie Stander sterker, gelukkiger as ooit
Toe Lindie in 2012 na die soveelste poging om haar eie lewe te neem in ʼn staatshospitaal wakker word, was sy haar akteursloopbaan kwyt.
Mark Pilgrim tuis ná 64 dae in hospitaal
“Ek het egter die wil om gesond te word en glo dit is wat sal gebeur.”
Vivienne Westwood sterf
“Haar punkstyl het die reëlboek in die 1970’s herskryf.”
Brasiliaanse sokkerlegende Pelé sterf
Pelé is die enigste persoon wat drie keer as speler Wêreldbekerroem gesmaak het en word allerweë beskou as die beste sokkerspeler van alle tye.
Broers in Kaap ontvoer; een vermoor
Drie verdagtes is intussen in verband met die voorval in hegtenis geneem.
Gedagte vir die dag: Vóél sy liefdestrou
By Bet-El gaan ek ’n altaar vir die Here bou, omdat Hy geluister het toe ek moedeloos was en Hy altyd saam met my op die pad was. (Genesis 35:3)