Ooggetuies het gesien hoe Iris Potgieter se rooi Volkswagen Golf in die rigting van die oop veld ry. Die insittendes van die motor het stilgehou, iets afgelaai en toe weggejaag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dewetsdorp"
Buurman gestraf wat hond kastreer
Lion is nou gelukkig by sy nuwe huis.
Ses sterf in Vrystaatse ongeluk
Twee babas en ’n tiener is onder die sterfgevalle.
Skoolhoof vas ná ‘aanranding’ op video
Isak Johannes Joubert het hom aan die polisie gaan oorgee.
Polisie ondersoek ‘aanranding’ op video vasgevang
Daar kan in die beeldmateriaal gesien word hoe ’n man omstreeks 22:19 by ’n vertrek ingaan waar verskeie leerders lê en slaap.
Ses oorval egpaar in plaashuis
Volgens die polisie is die egpaar se hande met ’n telefoonkoord vasgebind.
Jong Vrystaat-boer in hof oor moord
ʼn 30-jarige boer wat daarvan beskuldig word dat hy twee boere in Rusfontein (Dewetsdorp) vermoor het, sal Woensdag weer in die hof verskyn saam met sy medepligtige.
Jong Vrystaat-boer vas weens moord
“Hulle het op die toneel aan kopwonde beswyk.”
Vyf vas vir verkragting van 68-jarige
Vyf jong mans is in hegtenis geneem nadat ʼn 68-jarige vrou van Dewetsdorp in die Vrystaat al om die beurt verkrag en beroof is.
Moord op geliefde huismoeder ruk gemeenskap
“Ek is nog te hartseer en huil te veel, jy sal nie hoor wat ek sê nie.” Só antwoord ʼn gebroke vriendin van Carima Barnard, wat Dinsdag op die perseel van die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum naby Dewetsdorp in die Vrystaat glo met klippe doodgeslaan is, in ʼn teksboodskap.
Leerlinge vas ná moord op geliefde huismoeder
Twee leerlinge aan die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum naby Dewetsdorp in die Vrystaat, sal na verwagting Woensdag van moord aangekla word nadat Carima Barnard (50), ʼn geliefde huismoeder by dié sentrum, Dinsdag glo by ʼn lodge op dieselfde terrein vermoor is.
Eerste swart boere-egpaar op plaas in Vrystaat vermoor – AfriForum
Andrew en Loryn Monakane (albei 39) is vroeër vandeesmaand wreedaardig op hul plaas Graigmont naby Dewetsdorp in die Vrystaat vermoor, het die burgerregteorganisasie Maandag gesê.
Boer ry per ongeluk dogtertjie dood
Martin Kruger, ʼn 37-jarige boer van Dewetsdorp, en sy vrou, Ursula (28), is platgeslaan nadat Martin Maandagmiddag per ongeluk sy 17 maandeoue dogtertjie met sy bakkie doodgery het.