Litaue, afgerig deur ʼn Suid-Afrikaner, het Europese rugby Saterdag kwaai verras met ʼn wegholsege in Afdeling 1 van die Rugby Europa-kampioenskap.
Lees meerAlles vir Saterdag 19 Mei 2018
Superrugby: Sharks, Lions wen albei maar oortuig nie
Die Sharks en die Lions het Saterdagmiddag, nie heeltemal oortuigend nie, uit ʼn Suid-Afrikaanse oogpunt vergoed vir die skande van die Stormers wat vroeër die dag in Hongkong teen die Sunwolves verloor het.
Vier kry altesaam 90 jaar tronkstraf vir renosterstropery
“Die vier het te voet gevlug toe die polisie ná ʼn wenk op die toneel aankom. Hul voertuig is deursoek en daar is ʼn vuurwapen, messe sowel as twee renosterhorings in die voertuig aangetref.”
Hof verbied kragonderbrekings by dié munisipaliteit
Dié uitspraak is as ʼn oorwinning vir betalende elektrisiteitsverbruikers bestempel.
Foto’s: Koninklike troue se koek, vieringe, modes en nog wat
Kensington-paleis het op Twitter laat hoor dat Elton John ná die seremonie tydens die privaat middagete saam met hul nabye vriende en familie vir hulle opgetree het.
Jong Vrystaat-boer vas weens moord
“Hulle het op die toneel aan kopwonde beswyk.”
Sanco vra ondersoek ná tender wat glo ANC-hoë bevoordeel
Paul Sebegoe, Noordwes-voorsitter van Sanco, het in ʼn verklaring gesê die ondersoek wat glo deur die Noordwes-ontwikkelingskorporasie se raad uitgevoer is, kan nie objektief en geloofwaardig wees nie.
Drie binne uur ná gewapende roof vasgetrek
“Die beamptes het die pad afgesper. Die verdagte voertuig is in Lawrenceweg in ʼn hoek gekeer en drie mense in hegtenis geneem.”
Prins Harry en Meghan trou: Só lyk haar rok
Meghan, voortaan bekend as die hertogin van Sussex, het die juigende skare gaande gehad toe sy uit die motor klim wat haar tot by die kapel geneem het.
Meer bekend oor N4-transitorooftog
Twee veiligheidswagte is na die hospitaal geneem vir mediese behandeling.
Roemenië appelleer teen Wêreldbeker-skorsing
Roemenië het appèl aangeteken teen Wêreldrugby se beslissing om hom uit die Wêreldbeker-aanspraakreeks te skors.
Foto’s: Bloubloed-troukoors is hoog in Windsor
Derduisende mense drom in die strate van Windsor saam vir ʼn glimp van die toekomstige koninklike bruidspaar. Die paleis het intussen ook prins Harry en Meghan Markle se nuwe titels en besonderhede oor hul trouringe bekendgemaak.
Minister erken korrupsie deur SA spioene
Die minister van staatsveiligheid, Dipuo Letsatsi-Duba, het erken dat die land se spioenasienetwerk ʼn korrupsieprobleem het, maar was vaag oor hoe sy beplan om dit te takel.
Kyk hier regstreeks na Harry en Meghan se groot dag
Die groot dag is hier. Kyk hier regstreeks na prins Harry en Meghan Markle se sprokiesdag:
Dokter in hof ná moord op eksvriendin se vriend
“Die slagoffer kon daarin slaag om na sy huis te ry en is by sy aankoms na die hospitaal gehaas waar hy beswyk het.”
Broer praat ná sakeman se vlammedood
“Om 11:00 skree hy vir die kollega oor die selfoon ‘hulle het my’.”
Superrugby: Sunwolves laat Stormers huis toe verlang
Enige besoek aan Hongkong is een wat jy nie maklik vergeet nie, maar die Stormers sal dit nie te lank wil onthou nie.
Miljoene rande se Viagra by lughawe onderskep
Volgens die SAID is dít die grootste vonds van seksuele opkikkers nóg die afgelope jaar by die Internasionale Lughawe O.R. Tambo.
Kyk hier na koninklike troue
Prins Harry en Meghan Markle se groot dag het uiteindelik aangebreek. Kyk hier waar jy op die hoogte kan bly:
Amerika geruk deur nog ʼn skoolskietery, talle dood
Daymon Rabbon, ʼn leerder, was in een van die klaskamers tydens die voorval en beskryf dit só: “Jy kon hoor hoe hy nader kom; almal het gehuil, net absoluut gehúil in algehele ongeloof.”