Die besending is van Indië afkomstig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "OR Tambo"
Miljoene rande se renosterhorings by lughawe ontdek
Dit is die vierde beslaglegging op renosterhorings by die OR Tambo-lughawe in net meer as ses maande.
Ses by lughawe vasgetrek oor ‘Covid-19-medisyne’
Vier mans en twee vroue is in afsonderlike voorvalle in hegtenis geneem nadat hulle van Indië af in die land aangekom het.
Drie vas oor R60 m. se goudstawe
Die drie verdagtes is by die lughawe se internasionale aankomssaal in hegtenis geneem nadat hulle van Madagaskar in die land aangekom het.
Dwelmsmokkelary: Nog 4 polisiebeamptes gee hul oor
Die inhegtenisnemings hou verband met aantygings van korrupsie en ’n vermeende dwelmsindikaat by die OR Tambo Internasionale Lughawe.
Valke trek talle polisielede vas vir dwelmsmokkelary
ʼn Verdere 11 metropolisiebeamptes word daarvan verdink dat hulle omkoopgeld van motoriste geëis het.
Rowers by ORT teiken maskers, selfone
“Die polisie en lughaweveiligheid se blitsige reaksie op die rooftog is die bewys van die doeltreffende gesamentlike veiligheidsmaatreëls wat by die lughawe in werking gestel is.”
Twee dood toe skote by OR Tambo klap
Die skietery het glo tydens ʼn kapingspoging uitgebreek.
Beslag gelê op R115 m. se renosterhoring by lughawe
Doeanebeamptes het op dieselfde dag ook op perlemoen ter waarde van R1 miljoen beslag gelê.
Suid-Afrikaners uit Midde-Ooste teruggebring
Intussen is talle Suid-Afrikaners van gesinslede in Nieu Seeland geskei, aangesien dié land se grense steeds gesluit is.
SA’ners wat terugkeer sit vir ure op OR Tambo
Die groep het meer as vyf ure lank buite die vliegtuig met hul bagasie gewag.
Netbal SA-president toets positief vir Covid-19
Sy is tans in kwarantyn, maar toon nog geen simptome van die virus nie.
Costa-passasiers veilig terug in SA
Die Costa Pacifica het later probeer om die passasiers in Marseilles af te laai, maar slegs Franse burgers is toegelaat om af te klim.
Zuma terug ná behandeling in Kuba
Zuma het ʼn donkerbril opgehad toe hy die skare vanmiddag vlugtig toegespreek het.
Drie dwelmmuile vas op OR Tambo
Dwelms van sowat 30kg in die verdagtes se tasse en om hul lywe vasgemaak.
Gauteng-sakeman vas vir tenderbedrog
Die Valke het gesê ʼn Gautengse sakeman is dié week by die Internasionale Lughawe OR Tambo in hegtenis geneem nadat hy van die DRK af in die land aangekom het.
Bakkievrag vol duur eksotiese voëls gekaap
Die polisie kon die bakkie naspoor, maar die voëls was skoonveld.
Talle Bok-ondersteuners op lughawe besteel
Nie minder nie as 14 mense is na bewering besteel terwyl hulle Dinsdagaand op die OR Tambo-lughawe gewag het vir die Springbokke om te land.
Springbokke se vlug vertraag
Die Springbok-rugbyspan gaan nou eers later op OR Tambo aankom.
Vrou sterf op vlug na Johannesburg
Bemanningslede het ʼn mediese noodgeval geïdentifiseer toe hulle voorberei het vir die landing.