Sy is tans in kwarantyn, maar toon nog geen simptome van die virus nie.
Alles vir die sleutelwoord "OR Tambo"
Costa-passasiers veilig terug in SA
Die Costa Pacifica het later probeer om die passasiers in Marseilles af te laai, maar slegs Franse burgers is toegelaat om af te klim.
Zuma terug ná behandeling in Kuba
Zuma het ʼn donkerbril opgehad toe hy die skare vanmiddag vlugtig toegespreek het.
Drie dwelmmuile vas op OR Tambo
Dwelms van sowat 30kg in die verdagtes se tasse en om hul lywe vasgemaak.
Gauteng-sakeman vas vir tenderbedrog
Die Valke het gesê ʼn Gautengse sakeman is dié week by die Internasionale Lughawe OR Tambo in hegtenis geneem nadat hy van die DRK af in die land aangekom het.
Bakkievrag vol duur eksotiese voëls gekaap
Die polisie kon die bakkie naspoor, maar die voëls was skoonveld.
Talle Bok-ondersteuners op lughawe besteel
Nie minder nie as 14 mense is na bewering besteel terwyl hulle Dinsdagaand op die OR Tambo-lughawe gewag het vir die Springbokke om te land.
Springbokke se vlug vertraag
Die Springbok-rugbyspan gaan nou eers later op OR Tambo aankom.
Vrou sterf op vlug na Johannesburg
Bemanningslede het ʼn mediese noodgeval geïdentifiseer toe hulle voorberei het vir die landing.
Ondersoek na ‘bisarre’ landing by OR Tambo
“Ons is dankbaar dat hierdie nie ʼn noodlottige voorval was nie, maar ons beskou dit as bisar, kommerwekkend en uiters gevaarlik.”
Man sterf toe hy op vliegtuig klim
ʼn Man is dood nadat hy inmekaargesak het pas nadat hy ʼn vliegtuig betree het by die Internasionale Lughawe OR Tambo.
Numsa betoog vandag by lughawens
Die betoging hou verband met ʼn rits probleme by die Suid-Afrikaanse Lugdiens en SAL se tegniese afdeling.
Vrou in rolstoel glo met dwelms betrap
ʼn 74-jarige vrou, in ʼn rolstoel, is met heroïen ter waarde van ongeveer R500 000 by OR Tambo Internasionale Lughawe betrap.
Redery bevestig brand op vlug vanaf OR Tambo
Mense het op sosiale media beweer hulle was naby die lughawe toe hulle ʼn harde slag gehoor en daarna vlamme aan die vliegtuig in die lug gesien het.
Twee by lughawe vas oor dwelms
Twee verdagtes is die afgelope twee weke by die OR Tambo-lughawe in hegtenis geneem nadat daar glo groot hoeveelhede dwelms in hul besit gevind is.
Dié bagasie nie meer op OR Tambo toegelaat
“Ons besef dat hierdie nuwe bagasiereëls moontlik ongerief en addisionele uitgawes vir sommige passasiers tot gevolg kan hê. Daarom is dit nie ʼn stap wat ons ligtelik geneem het nie.”
Man by lughawe vas oor koffer met miljoene
Die man het tydens die ondervraging erken dat hy in besit van buitelandse valuta is, maar het aangevoer dat dit heelwat minder is as wat later geblyk het.
R3 miljoen se kokaïen op lughawe gekry
Sy het glo aanvanklik ontken dat sy enige bagasie het.
Vrou vas oor dwelms om lyf, in maag
“Daar was ʼn band om haar lyf waarin dwelms versteek is.”
Twee by lughawe vas oor renosterhoring
Die twee verdagtes was op die lughawe om ʼn vlug na Viëtnam te haal toe hulle voorgekeer is.