“Ons het opdrag gekry om alles waarmee ons besig was net te los wanneer dit by Mokonyane gekom het.”
Lees meerAlles vir Woensdag 30 Januarie 2019
Polisieman wat veediewe help, kry tronkstraf
ʼn Polisiekonstabel wat veediewe gehelp het om met gesteelde vee weg te kom, is tot tronkstraf gevonnis.
Vrou, nog drie vas ná moord op man
Die vrou en drie ander verdagtes, almal tussen 33 en 41 jaar oud, is in hegtenis geneem in verband met die moord op die vrou se 57-jarige man.
ToekomsVenster: Nog genesing
Het jy nood vandag?
Lyk in see gevind: Vrou geïdentifiseer
Die liggaam van ʼn vrou wat verlede Maandag in die see by die Punt in Mosselbaai in die Suid-Kaap gevind is, is geïdentifiseer.
SA maak harte vir flaminkkuikens oop
Privaat speurder Mike Bolhuis gaan ʼn ondersoek van stapel stuur om te bepaal wie verantwoordelik is vir die krisis wat daartoe gelei het dat duisende flaminkkuikens wees gelaat is.
MRK verkla Agrizzi by gelykheidshof
Die Menseregtekommissie (MRK) gaan Angelo Agrizzi, die voormalige Bosasa-bedryfshoof en fluitjieblaser, by die gelykheidshof verkla.
‘Ek kan hulle nie vergewe nie,’ sê ma van Coligny-tiener
“Hulle sê hulle het nie my kind doodgemaak nie, maar hulle vertel nie die waarheid nie.”
Man in hof ná moord op Baaise polisiebeampte
“Die lang arm van die gereg ken geen grense nie. Maak nie saak waar jy wegkruip nie, ons sal jou vind.”
‘Vat ʼn kans’ jongste aflewering in #JouSondagDrama-rolprentreeks
Hannes Brümmer, Amalia Uys, Nadia Beukes en Angelique Gerber is in dié romantiese komedie te sien.
Taxibestuurder vrygelaat ná grubotsing
Die taxibestuurder wat homself aan die polisie oorgegee het ná Maandag se grubotsing in Port Elizabeth waarin twee vroue dood is, is vrygelaat.
Ontvoerde man dood gevind
Hy is glo vroeër deur sewe mans daarvan beskuldig dat hy ’n motor in dié dorp gesteel het.
Superheldtruie: Meer van ’n rooi onderbroek as vlieënde sukses?
Superheld-Sondag is om die draai en Suid-Afrika se Superrugbyspanne sal in hul Marvel-geïnspireerde truie uitdraf.
Steve en vriende nou te sien in Country is Groot-konsert
“Maak jou gereed vir ʼn aand vol van jou gunsteling-countryliedjies.”
Bederfgeskenke vir jou geliefde dié Valentynsdag
Vergeet van ‘n bos rooi rose of ‘n vervelige boks sjokolade… Bederf jou geliefde dié Valentynsdag met en van dié spesiale geskenke!
Food Lover’s heropen ná rot-video
Dié winkel sou heropen sodra dit ʼn inspeksie saam met die departement van omgewingsake en gesondheidsdienste geslaag het.
Bosasa: Só het geldwassery gebeur
Andries van Tonder, voormalige hoof- finansiële beampte, het Woensdag by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping getuig.
Die wêreld in foto’s – 30 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag
Klein Weskus-restaurant dalk onder beste ter wêreld
Sommige elemente op die spyskaart neem weke om voor te berei, terwyl ander bestanddele op die dag van bediening met die hand gepluk word vir die spesifieke getal gaste by die restaurant.
Video: Vrou gaan regtig met ‘ridder op ʼn wit perd’ trou
Toe ʼn ridder op ʼn wit perd by haar huis opgedaag het, het sy dadelik geweet wie dit is.