Oudpres. Kgalema Motlanthe het ʼn internasionale vredesprys ontvang.
Lees meerAlles vir Dinsdag 3 Desember 2019
OBK dreig Steinhoff met klasaksie
Die OBK voer aan dat Steinhoff weier om ʼn ouditverslag deur PWC oor die maatskappy se finansiële agteruitgang bekend te maak.
Laat boewe harde arbeid doen – Ramaphosa
“Dit moenie lekker wees vir misdadigers in die tronk nie,” sê pres. Cyril Ramaphosa.
Topspoed vanjaar amper 350 km/h by Saldanha-versnelrenne
Die tweejaarlikse Saldanha Drags (versnelrenne) het weer die afgelope naweek in Saldanhabaai aan die Weskus plaasgevind
Vol skole se taalbeleid ‘veilig’ – Lesufi
“Hierdie bevestiging van Lesufi kom natuurlik in weerwil van sy eie poging om Afrikaanse skole wat vol is te dwing om anderstalige leerders in te neem.”
Dít is die gewildste liedjie van die dekade
Spotify het die grootste treffers van die dekade bekendgemaak.
Onteiening skielik in vinniger versnelling
Die volgende het Dinsdag gebeur tydens ʼn sitting van die ad hoc-komitee oor die wysiging van art. 25.
Egpaar vlug met net pajamas uit brandende huis
“Waar begin ʼn mens koop as jy skielik niks het nie?”
Luister: Wet op Eiendomspraktisyns kan SEB verskerp
Gerhard van Onselen en Daniel du Plessis, die twee ontleders van Sakeliga, neem die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns onder die loep.
Boek: Die periodieke tabel-boek: ’n Visuele ensiklopedie van die elemente
Die periodieke tabel-boek wys hoe elke element lyk en beskryf die uitsonderlike maniere waarop ons geleer het om elkeen van hulle te gebruik.
Clicks en Engen vat hande in lojaliteitsprogram
Engen het tans meer as 1 000 stasies oor die land, asook reeds ander lojaliteitsprogramooreenkomste.
Eers hittegolf, nou swaar reën, koue
Weerstoestande gaan van vanaand in sommige dele van die land bykans handomkeer verander.
Gaan bankstate na om te verseker jy word nie ingeloop, sê ombudsman
Die ombudsman wys talle gevaarligte uit waarop verbruikers moet let.
Fietsryheld se nalatenskap leef voort
Die gevalle held se fiets, ter waarde van R12 000, is aan ʼn belowende fietsryer geskenk.
EFF vies oor appèlhofbeslissing in ‘doodskis-saak’
Die EFF verwerp die appèlhof se besluit om die skuldigbevinding van “hierdie twee rassiste” ter syde te stel.
Bobby, Demi Lee tref hoogste noot op Top-20
Die musiekvideo vir dié snit is Sondag op Maroela Media bekendgestel en spog reeds met meer as 110 000 trefslae op YouTube.
Boere gemaan oor veiligheid dié Kerstyd
Altesaam 53 plaasmoorde en 383 plaasaanvalle is vanjaar aangeteken.
Luister: Rudi Muller ‘ʼn instrument in die Here se hande’
“Foutloos is ek nié – beslis nie – maar op die ou end moet jy iets doen wat jy wíl doen. Alles wat ek doen, spruit uit dankbaarheid.”
Xander se DNS nié op bewysstukke gevind
’n DNS-kenner het Dinsdag gesê ’n onbekende persoon se DNS is op bewysstukke van die Stella-moorde gevind.
‘7de Laan’ se ‘Eugenie’ word net beter op rolstoeltennisbaan
“Wanneer mense vir my vertel ek kan nie iets doen nie, werk ek twee keer so hard om hulle verkeerd te bewys.”