Die winkel het slegs ʼn week en ʼn half gelede sy deure oopgemaak.
Lees meerAlles vir Dinsdag 11 Junie 2019
Vrou skuldig bevind aan diefstal
Louisa Lubbe (53) is Maandag in die Nelspruit-streekhof skuldig bevind op 27 aanklagte van diefstal.
Twee vermeende rowers doodgeskiet
Die polisie het Dinsdag ʼn deurbraak gemaak en ʼn gewapende rooftog aan die Wes-Rand gefnuik.
Uitspraak voorbehou in Vicki Momberg-saak
Uitspraak is voorbehou in die voormalige eiendomsagent Vicki Momberg se appèlaansoek.
Oudministers bedank op strepe – dís hoekom
In politieke kringe word gegis daar is gewoonlik een, twee of al drie van drie redes waarom oudministers uit die kabinet bedank.
Video: Motoris gesoek ná jong man ‘wonderbaarlik’ oorleef
Ryno Pieters het aan Maroela Media gesê dit is ʼn wonderwerk dat sy broer leef.
ToekomsVenster: Droom vir ’n gelukkiger lewe
Die Bybel sê immers ons is geskep om ons met die goeie besig te hou, om die Koninkryk op aarde momentum te gee, om genesing, troos, uitkoms en hoop te bring.
Die wêreld in foto’s – 11 Junie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Só lyk skoolhoofde se dag
Skoolhoofde aan Afrikaanse skole bestee die meeste van hul tyd aan administrasie, buitemuurse aktiwiteite en dissiplinering van leerlinge.
Video: Verlamde akteur kan weer musiek maak danksy spesiale kitaar
“Dit is vir my wonderlik om weer die gevoel van ʼn instrument in my hande te hê. Musiek is sulke goeie terapie, maar sedert ek my nek gebreek en dié terapie juis nodig het, kon ek nie meer self musiek maak nie.”
Skolegeweld: Nóg ʼn leerder doodgesteek
Die polisie het het gesê hoewel hy hard werk om misdaadvoorkomingsprogramme by skole in te stel, het die publiek ook ʼn verantwoordelikheid om die geweld wat voorkom, te help bekamp.
Derek Hanekom bedank ook as LP
Derek Hanekom, voormalige minister van toerisme, het ook as ANC-LP bedank.
Miljoene kyk video van vreemde kreatuur
Die video is al byna 10 miljoen keer op Facebook gekyk en byna 30 miljoen keer op Twitter.
Vicki Momberg dank wéér regspan af
Regter Thifhelimbilu Mudau het Dinsdag gesê hy gaan nie nog ʼn keer uitstel toelaat sodat Momberg ʼn nuwe regspan kan aanstel nie, aangesien die saak reeds te lank sloer. Regter Mudau het gesê Momberg kan haarself ná ete verteenwoordig.
Moontlike scenario’s vir nasionalisering van die Reserwebank
Sprake van die nasionalisering van die Suid-Afrikaanse Reserwebank en kwantitatiewe verruiming – ʼn mooi woord vir die druk van meer geld – het die markte op hol. Wat beteken dit vir die rand en Suid-Afrika se ekonomie?
Studente terug by Pelonomi ná aanvalle
Die UV-bestuur sê daar is Maandag met amptenare van die gesondheidsdepartement, die bestuur van die Pelonomi-hospitaal en die polisie vergader om veiligheidskwessies uit te stryk.
Op twee bromponies die vreemde in
Gesoute wêreldreisigers én leunstoelreisigers sal dié uitsonderlike reisboek vanaf die heel eerste bladsy verslind.
Unieke podiums ʼn eerste vir 2020- Olimpiese Spele
Dit is die eerste keer dat so iets vir ʼn Olimpiese Spele gedoen word.
Onderwyser op skoolterrein doodgeskiet
Die omstandighede rakende die voorval is nog nie duidelik nie en die polisie ondersoek ʼn saak van moord.
ATKV-skryfskool ‘een van die suksesvolstes’ nóg
“Dit gee my groot genoegdoening; dat talentvolle mense die skryfskool bywoon en dat die opset daar dan ʼn vuurtjie binne hulle aansteek sodat hulle ook eendag kan publiseer.”