Die betoging hou verband met ʼn rits probleme by die Suid-Afrikaanse Lugdiens en SAL se tegniese afdeling.
Alles vir Dinsdag 11 Junie 2019
Groepe eis polisieverantwoordelikheid vir Marikana-slagting
“Die Sagalala-familie het drie jaar by die kommissie van ondersoek spandeer om uit te vind wat gebeur het. Maar die polisie het suksesvol weggesteek hoe en waar hy dood is.”
Trump se kanse op herverkiesing raak beter
Baie dinge kan voor November 2020 gebeur. Amerika kan byvoorbeeld nuwe ekonomiese probleme ontwikkel of in ’n rampspoedige oorlog met Iran betrokke raak, maar tans lyk dit asof daar genoeg rede is om te glo dat Trump tot ’n tweede termyn verkies gaan word.
Gedagte vir die dag: Liefdevolle gemeenskap met Christus
Ek sal U prys met die harp, want U is getrou, o God. Met sang en lier sal ek U loof, o Heilige van Israel. (Psalm 71:22)