Eerder as om die slagoffer na veiligheid te neem, het die beampte haar glo in ʼn afgeleë gebied verkrag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verkragting"
Kollig op geslagsgeweld in ‘GMR’
‘Getroud met rugby’-kykers het onlangs gesien hoe Ivy, een van die rugbystadion se dansers, bekend as die Pompoms, deur iemand aangeval en in haar woonstel verkrag word.
Swaar straf vir plaasaanvaller wat verkrag
“ʼn Vonnis van 10 jaar is myns insiens ʼn gans te ligte straf wat nie die erns van die saak weerspieël nie,” het die regter tydens die beskuldigde se vonnisoplegging gesê.
Mans gesoek wat tiener glo saam verkrag
Die meisie is na ʼn huis in Jouberton geneem, waar drie mans haar om die beurt verkrag het.
Man verkrag, vermoor tiener uit woede vir vrou
Die man het glo woedend geword toe hy nie sy vrou ná ʼn geskil kon opspoor nie.
Strawwer vonnis vir verkragter-pa ná appèl
Die dogter was 15 jaar oud ten tyde van die eerste verkragting. Die pa was 66 jaar oud.
DNS verbind man aan byna 60 verkragtingsake
Die verdagte kan boonop moontlik met nóg 40 ander sake verbind word.
Motshekga krabbel terug oor verkragting-opmerking
Die minister se aanvanklike opmerking en selfs haar latere verskoning, het nie veel gedoen om vure daaroor dood te slaan nie.
Vier keer lewenslank én 50 jaar vir reeksverkragter
Een vrou is ten aanskoue van haar sewejarige kind verkrag.
‘Stiefpa’ van Sinoville sit lank ná verkragting
Die man het die kind snags verkrag terwyl haar ma geslaap het. Sy was ses jaar oud toe die misbruik begin het.
Nóg aanklagte teen oudpolisielid wat skoolseuns glo seksueel aanrand
Een van die beweerde verkragtings het glo tydens ʼn sporttoer in Kroonstad plaasgevind. Die beskuldigde het sy vrou, ʼn onderwyseres en sportafrigter, op die toer vergesel.
Swaar vonnis vir taxibestuurder wat verkrag
Een van die slagoffers het die man gesmeek om haar nie voor haar seun te verkrag nie.
Vermeende sosialemedia-reeksverkragter vas
Een van die man se slagoffers is ʼn 27-jarige vrou wat hy op Facebook bevriend het.
15 keer lewenslank vir reeksverkragter
Sy jongste slagoffers was in hul skoolklere op pad huis toe ten tyde van die verkragtings.
ANC-raadslid geskors ná verkragtingsklag
ʼn Aanklag van statutêre verkragting is verlede week by die polisie in Klerksdorp aanhangig gemaak.
Bob Hewitt-slagoffer: ‘Ek is wéér in die steek gelaat’
Hewitt, wat binnekort op parool vrygelaat word, hou vol sy slagoffers het sy “bedoelings misverstaan”, maar een van dié vroue sê sy gaan haar nie sommer weer laat stilmaak nie.
Man wat stiefdogter verkrag, kry lewenslank
Die ma het vermoed iets is fout toe haar dogter ophou menstrueer het.
Tulbagh- moordverdagte was uit op parool
Die 8-jarige Reagan Gertse is vermoedelik verkrag voordat hy om die lewe gebring is.
Man gevonnis na verkragting van blinde bejaarde
Hy het ’n serp in haar mond gedruk en haar toe verkrag.
Goedemoed-tronkbewaarder uit op borgtog
Die tronkbewaarder word daarvan verdink dat hy ʼn gevangene aangesê het om twee van sy vrouekollegas te vermoor.