Die hooggeregshof het in 2018 beslis dat Zuma persoonlik die regskoste moet betaal van sy mislukte hersiening van ’n opdrag deur die gewese openbare beskermer Thuli Madonsela.
Lees meerAlles vir Vrydag 30 Oktober 2020
DA-kongres moet antwoorde bied aan DA-kiesers
Die DA se langverwagte federale kongres vind uiteindelik Saterdag en Sondag plaas.
Bushiri’s nóg ’n naweek agter tralies
Die Bushiri-egpaar en hul medebeskuldigdes is sedert verlede Dinsdag in aanhouding.
4 sterf, 120 beseer in kragtige aardbewing
Die aardbewing van 7,0 kon in Turkye sowel as op die Griekse eilande gevoel word.
Drie vas ná jaagtog, botsing
“Die bestuurder van die voertuig het ’n vuurwapen op die polisielede gerig voordat hy weggejaag het. Die beamptes het die motor agternagesit en skote op die motor afgevuur.”
ToekomsVenster: Wat God vra is nie onredelik
Die eise van God se Woord is haalbaar deur die Heilige Gees.
Man sterf toe vragmotors bots
’n Omgekeerde vragmotor is by paramedici se aankoms op die toneel in die middel van die pad aangetref.
Vaarwel, Yoshi!
Die Twee Oseane-akwarium in Kaapstad het bevestig dat die battery van Yoshi die karetskilpad se satellietopsporingskyfie pap is.
Eskom: Netto verlies van R20,5 miljard
Die kragvoorsiener sê hy kan nie onbepaald op regeringshulp steun nie, en beoog ook nie om dit voortaan te doen nie.
Insleep-man sterf toe groot groep op geldwa toeslaan
Nagenoeg 12 persone wat in vier voertuie gery het, het ʼn insleepvoertuigbestuurder doodgeskiet wat hul agternagesit het nadat hulle ʼn geldwa in Johannesburg beroof het.
Mthethwa kondig tydelike KSA-raad aan
Die nege lede, wat deur oudregter Zak Yacoob gelei word, is die taak opgelê om die beleërde krieketorganisasie se beeld en reputasie op die plaaslike en internasionale verhoog te herstel.
Vaalharts-moorde: DNS-agterstande ‘vertraag geregtigheid’
DA-lid sê in sommige gevalle moet sekere ontledings nie meer as 48 uur vat om af te handel nie.
Pretoria-man hou nou Marmite-wêreldrekord
“Ek geniet eintlik Bovril meer as Marmite,” skerts Billy Cowley.
Viljoenskroon-moord: Twee vir eers agter tralies
Die twee het vlugtig in die landdroshof op die dorp verskyn.
Groblersdal-moord: ‘Daar is nog verdagtes’
Patricia Ray-Lee Smith het Vrydag weer in die Groblersdal-landdroshof in verband met die moord op Raymond Gregory Papapavlou verskyn.
Voer, studiehulp vir boere in Vrystaat, Kaap en Noordwes
“Helpende Hand het meer as 70 Josef Silo’s en ons boere het gesorg dat hierdie silo’s vol bly. Nou moet ons húlle ondersteun.”
Nuuskommentaar: Die stille dood van liberalisme
In 2015 het Europa verdeeld gestaan oor die migrantekrisis wat hulle binnekort in die gesig sou staar.
Borgtog vir Agrizzi
Daar is streng voorwaardes aan Agrizzi se borgtog gekoppel.
Tweede inperking: SA se eie goederekultus vergroot versameling van onbesonne rituele
Teen die agtergrond van die ekonomiese verwoesting wat Suid-Afrika in 2020 getref het, word die president se retoriese strategie duidelik, skryf Ernst van Zyl.
Steinhoff: Markus Jooste met miljoene beboet oor waarsku-SMS
Die boete hou verband met ʼn SMS wat Jooste aan vier mense gestuur het waarin hy hulle waarsku om van hul Steinhoff-aandele ontslae te raak.