Toetse by ʼn laboratorium, vir die Organisasie vir die Verbod op Chemiese Wapens, het bevestig dat Navalny die slagoffer was van ʼn Novichok-senuweemiddel.
Lees meerAlles vir Woensdag 7 Oktober 2020
Wes-Kaap maak voorstelle vir internasionale toeriste
Die Wes-Kaapse regering het Woensdag ʼn alternatiewe benadering aan die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, gestuur om internasionale reise veilig te hervat sonder enige verwarring en onsekerheid.
Gesprekke duur voort oor Kaapstad-watertariewe
Stad Kaapstad is verheug oor sy damvlakke wat tans op 100,8% staan.
Skok uitgespreek oor Pofadder-man se moord
“Die vlakke van misdaad wat ons sien is ondenkbaar en onmenslik. Ons kan nie bly leef in ʼn samelewing waar mense daaglikse gemartel en vermoor word en niks word daaraan gedoen nie.”
Senekal: ‘Ramaphosa, Cele moet verantwoordelikheid aanvaar’
“Dit is duidelik dat hulle verskillende standaarde vir die boere en vir die EFF het.”
Polokwane-moorde: Huiswerker was glo die meesterbrein
Die vier verdagtes wat tereg staan vir die moord op Lizette Deacon (55) en haar ma, Hettie (79), het Woensdag in die Polokwane-landdroshof verskyn.
ToekomsVenster: Sy uitnodiging staan vas
God se liefde dring Hom om sy kinders in hul verstikkende omstandighede op te soek. Sonder verwyt nooi Hy terug, roep Hy sodat wie ook al hoor kan weet dat sy of haar konteks nie die laaste woord spreek nie.
Korrupsie: 17 arrestasies met nog op pad
Nog baie inhegtenisnemings vir korrupsie is op pad, het die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag en nasionale direkteur van openbare vervolgings, Woensdagoggend in die parlement belowe.
Noord-Kaapse hoteleienaar vermoor
Sy liggaam is in ’n swembad aangetref.
Die wêreld in foto’s – 7 Oktober 2020
Armenië het Azerbeidjan daarvan beskuldig dat hulle missiele in die hoofstad van Nagorno-Karabach afgevuur het, terwyl Azerbeidjan van mening is dat hul tweede grootste stad aangeval is, sowel as talle ander dorpe.
Twee mans skuldig ná Kenia-bloedbad
Altesaam 67 mense is in September 2013 dood toe vier verdagtes op klante in die Westgate-winkelsentrum in Nairobi losgebrand het.
Luister in 3 minute: Vlak 1-inperking ontwrig steeds toerisme
In die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” kyk Gerhard van Onselen na vlak 1 van afsondering wat toerisme lamlê. Die inperkingsmaatreëls het ook ʼn beduidende invloed op die toename in hongerte en die uitbreiding van armoede gehad. Die radiospektrum wat bestem is vir opveiling kom ook onder Van Onselen se ekonomiese vergrootglas.
#JongStemme: Die onbekende wêreld van die H2A-visum
Vir dié van ons wat al langer as drie jaar so deurgebring het, is daar wel ’n duur les wat jy eers later leer, skryf Jayson Alex wat tans as ‘n stroper in die Mississippi Delta in die VSA werk.
Senekal: Boer vas ná geweld buite hof
Volgens die polisie gaan nog inhegtenisnemings binnekort volg.
Video: Wêreldrekord vir meisie met langste bene
Dié 17-jarige se naam is in die Guinness-wêreldrekordboek vir 2021 opgeteken as die vrou met die langste been en die tiener met die langste bene.
Jennifer Zamudio, Riaan Grobler sing saam op sy nuwe album
“ʼn ‘Liefdeshartaanval’ verwys na die pyn wat almal van ons al ervaar het wanneer ʼn verhouding nie uitwerk nie – wanneer dit só pyn dat jy nie weet hoe om dit te beskryf nie.”
Kabinet takel ekonomiese herstel en korrupsie
Die kabinet en enkele ander regeringsleiers vergader Woensdag en Donderdag virtueel om veral die land se ekonomiese herstel en strenger optrede teen misdaad en korrupsie te bespreek.
FW de Klerk se seun sterf
Willem de Klerk, seun van oudpres. FW de Klerk, is Dinsdagaand in die ouderdom van 53 oorlede.
Voormalige finansiële hoof van VBS gevonnis
Truter het onderneem om sy samewerking aan die staat te gee.
Wenner van die jagkompetisie bekendgemaak
Die wenner van die jagnaweek na Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm in die Vaalwater-omgewing is bekendgemaak.