“Ongelukkig blyk dit dat hierdie regte nie in alle gevalle deur die departement gerespekteer word nie.”
Alles vir Woensdag 7 Oktober 2020
Skielike ommeswaai oor klagte teen ‘pro-lewe-dokter’
Dr. Jacques de Vos se regspan vra nou ook dat die dokters wat oënskynlik die saak teen hom gedryf het, se gedrag ondersoek word.
Boekresensie: Dagboek van ʼn dork-reeks
Skaf die Dagboek vir ’n dork-reeks gerus aan. Meisies die wêreld oor is gaande daaroor. Dit is propvol drama, spanning, humor en dork-oomblikke.
Nuuskommentaar: Wanneer boere rebelleer
Daar is egter belangrike lesse te leer uit gister se betogings.
Dricus oorgehaal vir UFC-buiging
“Ek is ongelooflik opgewonde om Dricus in aksie te sien. Hy lyk soos ’n kampioen en sy gewig is so te sê perfek.”
Een sterf, verskeie beseer toe verdagte vir polisie vlug
Die verdagte het na bewering onwettige sigarette vervoer toe hy beheer van sy voertuig verloor en teen drie ander motors gebots het
Hele dorp help toe katjie in boom vassit
Byna ʼn hele dorp het ingespring om te help toe ʼn katjie in ʼn boom vasgesit het.
Nóú gaan die Hilux-poppe dans
Toyota het vandag die nuwe Hilux aan die media bekendgestel.
‘Elders’: Erns onderneem ‘pelgrimstog van hoop’ in nuwe seisoen
“Stap help my om, ironies genoeg, ʼn treetjie terug te gee van die geraas.” Só gesels Erns Grundling oor sy jongste pelgrimstog van hoop in die Kaap.
KSA moet volledige verslag uithaal en wys
Volgens die bevindings wat reeds bekend gemaak is, het Moroe glo byna R65 000 se alkohol met die organisasie se kredietkaart aangekoop, terwyl hy ook die dienste van ’n maatskappy vir R3 miljoen bekom het; sonder om die korrekte prosedures te volg.
Die nuanses van politiek
Kom ons begin by liberaal en konserwatief en kyk wat die korrelasie met woorde soos links en regs, kapitalisties en sosialisties is.
Nóg aanklagte teen oudpolisielid wat skoolseuns glo seksueel aanrand
Een van die beweerde verkragtings het glo tydens ʼn sporttoer in Kroonstad plaasgevind. Die beskuldigde het sy vrou, ʼn onderwyseres en sportafrigter, op die toer vergesel.
September vanjaar die warmste nóg
Daar word verwag dat hierdie jaar as die warmste jaar nóg in Europa aangeteken sal word, selfs al begin die kwik daal.
KTM 890 Adventure R bied meer
KTM het ook ’n beperkte aantal Adventure R Rally-modelle beskikbaar gestel.
Van Straaten stuur ‘Care 4 Kings’-inisiatief van stapel
“Die spelers en werknemers is letterlik ’n paar dae vóór betaaldag laat weet dat geen salarisbetalings aan hulle gemaak sal word nie. Intussen is die groep in die rugbywoestyn gelaat met geen heenkome nie – 52 spelers en personeellede word hierdeur geraak.”
Gedig: Sneeu of kapok
“Wat weet die slim manne groot taalkokkedore van dié ysige verskil in hul vuurwarm kantore?”
Bende aangekeer wat glo aflewerings teiken
Volgens die polisie is verskeie afleweringsvoertuie in die Randfontein-omgewing die afgelope ruk beroof.
Geen betaling vir dié wat aan Cosatu-staking deelneem
Cosatu het gevra dat werkers in die staatsdiens Woensdag wegbly van die werk. Die regering sal die beginsel van “geen werk, geen betaling” toepas.
Hoe lyk die nuwe normaal?
Sien elke struikelblok as ’n stappie nader aan ’n nuwe begin en nie die einde nie.
Senekal: ‘EFF-grondmagte’ by volgende hofverskyning
“As sulke aanvalle teen die verloop van geregtigheid toegelaat word om ongebreideld voort te gaan, loop ons samelewing die gevaar om in anargie te verval.”