Die twee Gupta-broers het reeds herhaaldelik om borgtog aansoek gedoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ronald Lamola"
Motsepe-Radebe, Khama: Mandamus-aansoek toegestaan
Die departement van justisie en korrektiewe dienste moet nou binne 14 dae die nodige inligting verskaf en die koste van die geding dra.
Botswana-saak: Departement staan aansoek nié teen
Minister Ronald Lamola word nou daarvan beskuldig dat hy daarop fokus om diegene met politieke verbintenisse te beskerm, eerder as om sy departement reg te ruk.
Makliker toegang vir misdaadslagoffers tot paroolverhore versoek
“Ongelukkig blyk dit dat hierdie regte nie in alle gevalle deur die departement gerespekteer word nie.”
Motsepe-Radebe, Khama: Lamola reageer op mandamus-aansoek
Volgens die minister se departement is dit ongekend dat ʼn nieregeringsorganisasie, soos AfriForum, wedersydse regshulp fasiliteer.
Minister maak stem dik ná Malmesbury-ontsnapping
“Die boodskap moet aan alle oortreders gestuur word dat hierdie soort optrede op geen plek in die land geduld sal word nie.”
Landdros geskors wat kinderverkragters glo ‘waarsku’
Die voorgeskrewe minimum vonnis vir seksuele misdrywe teenoor kinders is lewenslange tronkstraf.
Selfoon-opsporing van Covid-19: Afgetrede regter aangestel
ʼn Nuwe regulasie maak daarvoor voorsiening dat die regering mense se ligging en bewegings kan nagaan in die stryd teen Covid-19.
Só gaan polisie optree teen Covid-wetsoortreders
Die minister van polisie, genl. Bheki Cele, en die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, het uiteengesit hoe die staat gaan poog om orde te bewaar te midde van die groeiende krisis rondom die nuwe koronavirus (Covid-19).
Paroolstelsel ‘gebrekkig, maar nie gebreek’
Die minister sê die meeste oortreders wat op parool vrygelaat word skakel weer goed by die gemeenskap in, maar sommige pleeg selfs erger misdade as vantevore.
Minister belê dringende vergadering oor paroolstelsel
Die minister van justisie sê hy is bekommerd oor die land se paroolstelsel aangesien twee moordbeskuldigdes ten tyde van dié moorde op parool uit was.
Hooflanddros geskors weens korrupsie-bewerings
Nair het onder meer die hoëprofiel-borgtogaansoek van Oscar Pistorius hanteer.
Kwytskeldings ‘klap in gesig van misdaadslagoffers’
“Hierdie keer sal hy nie kan doekies omdraai nie, maar die skuld moet dra.”
Meer as 14 000 oortreders in komende maande kwytgeskeld
Pres. Cyril Ramaphosa het die amnestie en kwytskelding van 14 647 oortreders goedgekeur om Versoeningsdag te gedenk.
Minister beywer hom vir kwytskelding vir #FeesMustFall-opstoker
“Ons is in die proses om hom [Cekeshe] dringend by te staan met ʼn aansoek vir presidensiële kwytskelding.”
Minister lei klopjag op Durban-tronk
Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, het Vrydagaand ʼn klopjag gelei by die Westville-gevangenis in Durban.
Medelye ná taxi swaksiende prokureur voor hof doodry
Sekwati is beskryf as ʼn toegewyde staatsamptenaar en iemand met geweldige regskennis.