Eskom het weereens benadruk dat die moontlikheid van beurtkrag groter raak.
Lees meerAlles vir Dinsdag 3 Maart 2020
Minister belê dringende vergadering oor paroolstelsel
Die minister van justisie sê hy is bekommerd oor die land se paroolstelsel aangesien twee moordbeskuldigdes ten tyde van dié moorde op parool uit was.
Olimpiese Spele dalk uitgestel weens koronavirus
Tokio se kontrak met die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) vereis dat die Olimpiese Spele steeds vanjaar moet plaasvind.
Vlugtelingkrisis in Kaapstad: ‘Oplossings moet gevind word’
Die portefeuljekomitee oor binnelandse sake wil vlugtelinge ook maan om die land se wette na te kom.
Minstens 7 dood ná tornado’s in Tennessee
“Ons het hulp nodig.”
ToekomsVenster: ’n Lewe in die greep van God
Omarm die lewe as gawe. Leef uit die sekuriteit dat die Here jou omhels en vashou.
‘Bird Island’: Uitgewer vra ‘onvoorwaardelik verskoning’
“Die verskoning is beperk tot mnr. Du Plessis en is nie van toepassing op enige ander persoon geïdentifiseer in die boek nie.”
SA amptelik in resessie
Suid-Afrika se ekonomie is amptelik in ʼn resessie gedompel. Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het Dinsdag gesê die ekonomie het in die vierde kwartaal van 2019 met…
Richard Wood: Boesemvriend gevonnis
“Nou kan Richard tot ruste kom.”
Luister in 3 minute: Kommentaar op die grondwetwysiging, begroting
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, is terug met “3 Minute, 3 Sake” waar hy kommentaar lewer op die voorgestelde grondwetwysiging en die nasionale begroting, en verduidelik hoe die koronavirus (Covid-19) die Chinese se sakebedrywighede raak.
TUT se Pretoria-kampus voorlopig Woensdag oop
Die situasie op alle kampusse gaan deurlopend gemonitor word.
Bid saam vir gelowiges in Mianmar
“Die beste ding is om die veranderde lewens van mense te sien wat aan Christus toegewyd word – om siele te wen. Dit bring groot genot in my lewe – ʼn vreugde wat ek nie ten volle kan verwoord nie.”
Foto’s: Barberton eers weer kalm
Sakeondernemings het groot finansiële skade gely weens weke lange onluste.
Federer nie meer onder voorste drie
Die driemanskap van Djokovic, Nadal en Federer deur Oostenrykse speler befonkfaai.
Die wêreld in foto’s – 3 Maart 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Hou jou gehoor veilig en gesond
Vandag is Wêreldgehoordag.
Polisiewaghond kry nuwe (waarnemende) hoof
Hy sal net twee maande aan die stuur van sake wees voor ʼn nuwe hoof weer aangestel moet word.
’n Klein kudde, maar ’n groot droom: Nick Serfontein deel sy suksesverhaal
“Al wat ek wou doen, is om met rooibeeste te boer.”
Tulbagh- moordverdagte was uit op parool
Die 8-jarige Reagan Gertse is vermoedelik verkrag voordat hy om die lewe gebring is.
3-jarige sterf ook in Oos-Kaapse busongeluk
Die bus was glo oorlaai toe die ongeluk plaasgevind het.