Die staat het die klagtes laat vaar teen die beskuldigde in een van die sake oor onredelike inperkingsinhegtenisnemings wat deur AfriForum aangepak is.
Lees meerAlles vir Woensdag 22 Julie 2020
Oos-Kaapse gesondheidsramp in parlement ontbloot
Dis baie erger as wat enigeen gedink het. Basies het die Oos-Kaapse regering geen voorbereiding vir die koronavirus getref nie.
Verskaffer sal beboet word oor duur maskers
Die Mededingingskommissie van Suid-Afrika het Woensdag ʼn Johannesburgse vervaardiger en verspreider van mediese produkte na die Mededingingstribunaal verwys weens verhoogde pryse tydens die afsonderingsperiode.
Twee gevonnis wat polisiebeamptes vermoor
Twee persone, wat beamptes van die eenheid van gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings beroof en vermoor het, is in die Johannesburgse hooggeregshof gevonnis.
Regering krabbel skielik terug oor rook- en drankverbod
Die regering het Woensdagmiddag skielik teruggekrabbel ná ʼn uitlating vroeër dat die verbod op die verkope van alkohol en tabakprodukte van krag sal bly gedurende die afsonderingstydperk.
Kapsie teen regering se ‘onbepaalde’ rook- en drankverbod
“Wat die regering vandag gedoen het, is om die middelvinger te wys vir elke persoon wat in die tabak- en alkoholbedryf werk.”
ToekomsVenster: Ken en lees jy die Woord
Die Woord van die Here is die rigsnoer vir die pad.
Vier vas wat glo miljoene by Sasol steel
Die verdagtes het glo nagemaakte bankwaarborge gebruik om miljoene se brandstof te steel.
‘Bring Harvey huis toe’, pleit boelhond se ma
Die gesin het ʼn beloning van R20 000 uitgeloof vir wie ook al die geliefde hond veilig terugbesorg.
Hond van rots in see gered
Die hond was op ʼn rots sowat 30 m in die see in vasgekeer.
Boekhouer tronk toe ná hy by sorgsentrum steel
Johannes Willem Gieselbach (45) is tronkstraf opgelê nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy meer as R2 miljoen van ʼn sorgsentrum vir gestremde kinders en volwassenes gesteel het.
Solidariteit hervat regsaksie teen Denel
Solidariteit was veronderstel om Denel einde Junie in die Arbeidshof te pak oor sy versuim om sy werkers se salarisse te betaal.
#JongStemme: ʼn Fout so eenvoudig dat slegs geleerde ekonome dit kan maak
Dus, die voorstel dat ons nie oor ons skuldsituasie bekommerd hoef te wees nie, is kortsigtig en gevaarlik, skryf Carl Sebastian Steenekamp, ‘n intern by die Suid-Afrikaanse Instituut van Rasseverhoudinge.
Regering: Drank- en tabakverbod sal bly tydens afsondering
Pres. Cyril Ramaphosa het op 12 Julie weer ʼn alkoholverbod ingestel nadat dit op vlak 3 van die afsonderingsregulasies opgehef is.
Gedig: Tafelgebed van ʼn alleenloper
Lina Spies se gedig, “Tafelgebed van ʼn alleenloper”
Hersiene begroting: Grondhervorming, voedselsekerheid ergste getref
Die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming se begroting is met R2,4 miljard besnoei vergeleke met die huidige boekjaar se aanvanklike begroting. DIe departement…
Beweerde plaasaanvallers in hul spore gestuit
Die vermeende plaasaanvallers het in die bosse buitekant die huis gewag totdat die plaaseienaar die honde sou uitlaat.
‘Getroud met rugby’: Nuwe seisoen, nuwe gesigte
“Toe ek jare gelede aan die eerste seisoen van die destydse dramareeks geskryf het, het ek nooit kon dink dat die storie so ʼn lang leeftyd sou hê nie.”
Die wêreld in foto’s – 22 Julie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Tot 60% wil hê skole moet sluit
Die navorsingsgroep Panda voer egter aan skole is in hierdie stadium die veiligste plek vir kinders.