Sy het hom op die bed gesit en paraffien oor hom uitgegooi.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tronkstraf"
Meer as 14 000 oortreders in komende maande kwytgeskeld
Pres. Cyril Ramaphosa het die amnestie en kwytskelding van 14 647 oortreders goedgekeur om Versoeningsdag te gedenk.
Drie sit lank vir moord op man (55)
Volgens hofstukke is die man ʼn uur lank gemartel voordat hy doodgeskiet is. Hulle het toe sy hande en voete vasgemaak, en sy liggaam in ʼn veld gaan stort.
Rugbyspelers het ook voete van klei
Rugbyspelers, en ander belangrike sportlui, is sedert ons kinderjare voorgehou as rolmodelle, as mense na wie jy opsien, wat nie aan die verkeerde kant van die spoor beland nie, wat nie misdrywe pleeg nie.
Polisiemoordenaar lank tronk toe
Cheswill Adendorf is Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis vir die moord op ʼn polisiebeampte in April 2014.
Video: Griekwastad-moordenaar 20 jaar tronk toe
Meer as twee jaar ná die Goeie Vrydag-moorde op Deon Steenkamp, sy vrou Christel en die verkragting en moord van hulle dogter Marthella, op hulle plaas buite Griekwastad, is die jong moordenaar vir twintig jaar tronk toe gestuur.
André Visagie kry tronkstraf
André Visagie, leier van die Geloftevolk Republikeine, is in die Kimberley-streekhof tot tronkstraf gevonnis vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.
Seun tronk toe oor hy nie boete kan betaal
‘n Tienerseun van Mpumalanga, wat ‘n medeleerling met ‘n mes gesteek het omdat hy glo sy jonger boetie geboelie het, gaan gevangenisstraf uitdien nadat hy nie ‘n boete kon betaal nie.
Twee sit lank vir plaasmoord
Twee mans is vandeesweek swaar gestraf nadat hulle Eugene van der Merwe, ʼn boer in Ixopo, KwaZulu-Natal, vermoor en sy seun aangeval het.
Limpopo-stroper kry tronkstraf
ʼn Man van Mosambiek is Maandag deur die Makhado-streekshof tot ses jaar tronkstraf gevonnis vir poging om renosters te stroop.
Rower-kolonel kry uiteindelik tronkstraf
‘n Weermagkolonel wat 18 jaar gelede ’n gewapende rooftog by ’n polisiekantoor in die Oos-Kaap uitgevoer het, gaan nou vir die eerste keer tronkstraf daarvoor uitdien, het Beeld Woensdag berig.
Staat vra lewenslange tronkstraf vir Wes-Kaapse polisiemoordenaar
Die staat het vandag gevra dat Fabianus Fillipus (29), die Namibiese man wat twee polisiekonstabels verlede Oktober in Houtbaai vermoor het, die minimumvonnis van lewenslange tronkstraf vir elke moord opgelê word.
10 jaar tronkstraf vir R100
‘n 21-jarige man van die Oos-Kaap is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy R100 by sy buurman gesteel het.
Griekwastad-moorde: Seun dalk weer agter tralies
Die staat het Donderdag verlof gekry om te appelleer teen die toestaan van borg aan die 16-jarige seun wat beskuldig word van die moord op die Steenkamp-gesin van Griekwastad.
Cwele tronk toe
Sheryl Cwele, wat skuldig bevind is aan dwelmhandel, het haar by die KwaZulu-Natalse hooggeregshof in Pietermaritzburg aangemeld om haar 20-jaar gevangenisstraf te begin uitdien.
Reeksverkragter kry tot 17 keer lewenslange tronkstraf
Die man wat bekend geword het as die Avalon-begraafplaasverkragter, is Donderdag in die Suid-Gautengse hooggeregshof tot 17 keer lewenslange tronkstraf gevonnis.