ʼn Raadslid van die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes het Donderdag saam met haar seun en nog ʼn verdagte in die Ga-Rankuwa-landdroshof verskyn in verband met die moord op ʼn tienerseun.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tienerseun"
Seun tronk toe oor hy nie boete kan betaal
‘n Tienerseun van Mpumalanga, wat ‘n medeleerling met ‘n mes gesteek het omdat hy glo sy jonger boetie geboelie het, gaan gevangenisstraf uitdien nadat hy nie ‘n boete kon betaal nie.