ʼn Raadslid van die Jozini-munisipaliteit in KwaZulu-Natal is op Nuwejaarsdag vermoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "raadslid"
Oos-Londen: Raadslid skiet glo seun tydens voorval van huishoudelike geweld
ʼn Raadslid van die Buffalo City-metro in Oos-Londen in die Oos-Kaap moes glo Sondag noodgedwonge sy 26-jarige seun in albei sy bene skiet in ʼn poging om sy eiendom en lewe te beskerm.
Raadslid in hof oor moord op tienerseun
ʼn Raadslid van die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes het Donderdag saam met haar seun en nog ʼn verdagte in die Ga-Rankuwa-landdroshof verskyn in verband met die moord op ʼn tienerseun.
Raadslid in die sop oor kaartspeletjie tydens begroting
ʼn Raadslid van Kaapstad kan dissiplinêr verhoor word nadat sy tydens die stad se begrotingsrede glo ʼn kaartspeletjie op haar skootrekenaar sit en speel het.
Raadslidkandidaat deel glo dwelms uit om stemme te werf
ʼn Raadslidkandidaat word aangekla dat sy kokaïne aan verkiesing pamflette geheg het in ʼn poging om stemme te werf.