is uit die staanspoor duidelik gestel dat géén produkte wat nie aan die nodige vereistes voldoen vir die tender oorweeg sal word nie. Dié bepaling het egter op dowe ore geval.
Lees meerAlles vir Vrydag 2 September 2022
Nuwe rybewyskaarte verander níks, regsaksie gaan voort
AfriForum sê hy het boonop sy bedenkinge oor die instelling van nuwe bestuurslisensiekaarte.
BBC dok miljoene op vir omstrede Diana-onderhoud
’n Rekordgetal van 22,8 miljoen mense het destyds na dié opspraakwekkende onderhoud gekyk waarin Diana skokonthullings oor haar en prins Charles se huwelik gemaak het.
Weerdiens waarsku teen wind, brande dié naweek
Noord- en Wes-Kapenaars sal Sondag met ’n kouefront begroet word.
ToekomsVenster: Ek het dit op pa se selfoon gesien
Ons is verbondsouers, ons het belowe, en ons gaan rekenskap moet gee.
Ontsnapte leeu naby Ulundi gewaar
Die mannetjiesleeu is Woensdagoggend langs die P700 buite Ulundi in die noorde van KwaZulu-Natal gewaar.
Boer maak ʼn plan
As dit so is dat optrede, of gebrek aan optrede deur die owerhede, mense ongelukkig maak, kan hulle inspring en self iets positiefs doen wat hulle dan gelukkiger sal maak.
Suid-Amerika, die (amper) volledig linkse vasteland
Die huidige golf van linkse populisme is gevoed deur die ontnugtering met liberaal-ekonomiese hervormings wat nie aan die verwagtings kon voldoen nie.
Van toeka tot nou: Republiekwording en die Solidariteit Beweging
Waarom sal ek die republiekwording en die Solidariteit Beweging gelykstel aan mekaar? Waarom sal ek die behoefte hê om die twee hoegenaamd te korreleer?
Ál meer tekens van naderende virusvlaag
Toenames is reeds in Johannesburg, Pretoria, Durban en Bloemfontein bespeur.
Polisievrou lewenslank tronk toe vir moord
Die slagoffer is destyds met stokke en sambokke doodgeslaan.
Handwerk: ’n Nessie vir jou kat
Die katnessie is in twee groottes, klein en medium, en kan verder aangepas word indien verkies.
Luister: Irene-Louise oor Afrikaans is Groot, Aitsa-benoemings
“Dis gek wat net een liedjie vir ʼn kunstenaar kan doen en daar is nie een dag dat ek nie dankbaar is daarvoor nie.”
André de Ruyter: ‘Korrupsie duur voort by Eskom’
Die hoof van Eskom het reguit gesels oor die uitdagings wat Eskom in die gesig staar en wat die toekoms inhou.
‘Bring terug ons boeke!’ pleit Kaapse biblioteke
Gr. 12 geografie studiegidse en sprokiesverhale soos “Jan en die boontjierank” is boaan die lys van verlore of uitstaande items.
Boerboel-telers gou weer in hof
Die honde is vroeër in ʼn teelfasiliteit by Hartenbos aangetref en talle van die diere was in ʼn haglike toestand.
Nuwe vennootskap ondersoek boerelikwidasies
“Die span het reeds onreëlmatighede geïdentifiseer wat ondersoek sal word met die oog op moontlike vervolging.”
Luister: Droomsindroom se musiekdroom bewaarheid
“Die musiek kom vir ons natuurlik. Ons het nie jare se musiekopleiding nie – dit is net deel van ons menswees.”
Kolisi – Bokke het begrip vir frustrasie
“Ons verstaan volkome dat ons ondersteuners omgekrap is. Ons ervaar dieselfde frustrasie en ons versoek dat hulle nie sal moed verloor nie.”
SA’ners kry nuwe rybewyskaarte
“Daar wag baie opwindende dinge,” aldus minister Fikile Mbalula.