Munisipaliteite aan die Wes-Rand skuld Eskom honderde miljoene rande.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "elektrisiteitskrisis"
Dís hoe SA voortaan energie sal opwek
Net meer as die helfte van die land se elektrisiteit sal voortaan deur steenkool opgewek word. Wind- en hirdo-elektrisiteit sal nagenoeg ʼn kwart van Suid-Afrika se krag verskaf.
Verbruikersbesteding, -vertroue verkeer toenemend onder druk
“Dit is dus geen verrassing dat verbruikersvertroue laag bly en dat verbruikers baie konserwatief te werk gaan met hul geld en spandering nie.”
Moet ons tevrede wees met die minimum standaard?
Slegs meriete en verdienste sal die Suid-Afrikaanse samelewing, onder meer die staatsdiens, verhef tot ʼn aanvaarbare standaard van uitnemendheid waar ons behoort te wees.
Mboweni oor stryd teen beleidsonsekerheid
Die regering is besig om te vorder met die uitskakeling van beleidsonsekerheid, wat ekonomiese groei en buitelandse investering beduiwel, meen Tito Mboweni, minister van finansies.
Kragkrisis kan werkloosheid in mynboubedryf vererger
Kenners sê ofskoon werkverliese ’n politieke sensitiewe saak is omdat bykans ’n kwart van die arbeidsmag werkloos is, sal die verhogings wat aan Eskom toegestaan is, net myne se bedryfskostes opjaag.
Beurtkrag sal trae ekonomiese groei verder strem
Kommer oor die ekonomie en of Eskom wel daarin sal kan slag om elektrisiteit suksesvol te voorsien, is hierdie week die groot besprekingspunt op finansiële markte en onder beleggers.
Die horings van die energiedilemma
Thembisile Majola, adjunkminister van energiesake, het haar in ’n onlangse onderhoud met Stephen Sacker van die BBC se Hardtalk tussen die horings van die Suid-Afrikaanse energiekrisis bevind.
[Luister] James-Brent Styan plaas die kollig op Eskom se elektrisiteitskrisis
Esté Meyer Jansen het met James-Brent Styan oor sy boek ‘Blackout: The Eskom Crisis’ gesels.
Maak jou huishouding elektrisiteitselfstandig
Almal sal moet inspring: as dit nét van Eskom as staatsonderneming afhang, sal die ligte in Suid-Afrika nie bly brand nie.
Klop beurtkrag; word energie-slim met Solidariteit en KragDag se hulpgids
Die vakbond Solidariteit het vandag in samewerking met die KragDag Ekspo ʼn hulpgids vir groter elektrisiteitselfstandigheid bekendgestel. Die gids word op die eerste dag van dié jaarlikse selfdoen-ekspo by die Diamantvallei-landgoed buite Pretoria bekendgestel.
Luister: Kragdag-2015 bekyk alternatiewe oplossings vir energiekrisis
Die Kragdag-span bied al die afgelope sewe jaar ʼn ekspo oos van Pretoria aan waar mense meer inligting kan kry oor al die nuutste tegnologie en selfdoen-projekte in die veld van alternatiewe energie.
Video: Greenpeace kap regering oor kernkragplan
Greenpeace meen die regering se planne om miljarde rand aan kernkrag te bestee is nie die antwoord op Suid-Afrika se elektrisiteitskrisis nie.
Eskom-noodtoestand opgehef
Eskom het Vrydag die noodtoestand in die land se elektrisiteitstoevoer opgehef, aangesien die druk op die stelsel effens verlig is.
Eskom kondig noodtoestand aan
Eskom het Donderdag ʼn noodtoestand in die land se elektrisiteitstoevoer aangekondig en ʼn beroep gedoen op groot nywerheidskliënte om kragverbruik met ten minste 10% te verminder.