Eskom het Vrydag die noodtoestand in die land se elektrisiteitstoevoer opgehef, aangesien die druk op die stelsel effens verlig is.
Alles vir die sleutelwoord "elektrisiteitskrisis"
Eskom kondig noodtoestand aan
Eskom het Donderdag ʼn noodtoestand in die land se elektrisiteitstoevoer aangekondig en ʼn beroep gedoen op groot nywerheidskliënte om kragverbruik met ten minste 10% te verminder.