ʼn Brand het Maandag uitgebreek by die Notre Dame-katedraal in Parys, Frankryk.
Lees meerAlles vir Maandag 15 April 2019
PE-leerder wen eerste prys by Kenia-skou
ʼn Jong wetenskaplike van Cape Recife High School in Port Elizabeth het met die eerste prys weggestap by die 2019 wetenskap- en ingenieurskou in Kenia.
Dakar-wedren skuif na dié land
Die organiseerders van die jaarlikse Dakar-wedren het Maandag ʼn nuwe gasheerland aangekondig.
Somber vooruitsig vir petrolprys
Onverwagse sterk internasionale brandstofpryse kan tot ʼn petrolprysverhoging aan die einde van April lei.
AfriForum werf steun in VSA teen onteiening, plaasmoorde
“Ons doel is om die Amerikaanse regering, politici en invloedryke stemme in die media te kry om in die openbaar standpunt in te neem oor die situasie in Suid-Afrika en om diplomatieke druk op die Suid-Afrikaanse regering toe te pas om eiendomsreg te beskerm en konsekwent teen geweldmisdaad op te tree.”
Polisie op soek na vermeende plaasaanvallers
Die polisie in Waterval-Boven in Mpumalanga is op soek na ses persone wat Sondagoggend op ʼn plaashuis in die omgewing toegeslaan het.
Twee tieners in hof oor moord op 17-jarige
Twee tieners, onderskeidelik 17 en 18 jaar oud, het Maandag in die Mokopane (Potgietersrus)-landdroshof in Limpopo verskyn in verband met die moord op ʼn 17-jarige meisie.
ToekomsVenster: Roep jy totdat Hy hoor?
Wat van jou? Is daar ʼn dringendheid in jou gees wanneer jy Jesus in besonder nodig het? Hoe beslis is jy dat Hy jou moet hoor en help? Roep jy totdat Hy hoor en van jou notisie neem?
Vier gevonnis vir moord op Limpopo-egpaar
“Dis erg om te dink jy moet iemand vergewe wat so ʼn verskriklike ding gedoen het, maar jy móét.”
DKD ontken gerugte oor beweerde Dros-verkragter
Die 20-jarige man wat aangekla word dat hy ʼn sewejarige dogtertjie in ʼn Dros-restaurant in Pretoria verkrag het, se toestand is bestendig en hy sal na verwagting binnekort terug na die gevangenis oorgeplaas word.
Moordbeskuldigde Rob Packham in getuiebank
Bloedspatsels is in die motorhuis en badkamer van die Packham-woning gekry. DNS-ontledings daarvan het gewys dit was Gill se bloed in die badkamer, sowel as aan die deurhandvatsel in die binnekant van Rob se motor. Rob Packham se bloed is onder die wasbak in die badkamer en op ʼn handdoek of badmatjie gekry.
Rooibos-sjokolade nuutste kosgier wêreldwyd
Rooibos word wêreldwyd al meer gebruik in sjokoladestafies, sjokoladedrankies en suikervrye sjokolade-alternatiewe.
Paarl Gim looi vir Affies
Dit was ’n aksiebelaaide naweek vir die land se skoolspanne.
30 000 wapens vernietig
Dié wapens is óf deur die polisie in beslag geneem óf aan die polisie oorhandig.
Bedreigde skilpadwyfie sterf
’n Mediese ondersoek het bevind dat die wyfie gesond was voor die kunsmatige bevrugting en dat die prosedure glad verloop het.
99-jarige ouma terug skool toe
ʼn 99-jarige ouma bekoor mense van oor die wêreld heen vir haar besluit om terug te gaan skool toe.
Plaasaanvallers se swaar vonnisse verwelkom
Lt.genl. Godfrey Lebeya, hoof van die Valke, het die lang tronkstraf verwelkom en gesê die vier se skuldigbevinding en vonnisse is die gevolg van uitstekende ondersoekwerk deur ʼn toegewyde span.
Miles for a Million samel méér as R1 miljoen in
“Ons kon dit nie sonder mekaar gedoen het nie.”
Man dood ná hy in graansilo val
Met hul aankoms op die toneel was werkers reeds besig om die graansilo te deurboor om by die man uit te kom.
Bekende egpaar in rolbalkringe dood aangetref
“Hulle toewyding het geen gelyke gehad nie. Hierdie is ʼn verskriklike tragedie.”