“Ons het ʼn belangrike mylpaal bereik met die toevoeging van vier nuwe pannekoekskilpadjies. Hierdie prestasie is ʼn bewys van die NZG se verbintenis tot die bevordering van biodiversiteit.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skilpad"
Gestrande seeskilpad gered
“Hy was uitgeput en het min tot geen reaksie getoon nie, so toe los ons hom vir die aand in ʼn vlak swembad in die rehabilitasiesentrum om te rus.”
Bedreigde skilpaaie by Houtbaai vrygelaat
Die vier houtskilpaaie het om verskeie redes by die rehabilitasiesentrum beland.
Bedreigde skilpadwyfie sterf
’n Mediese ondersoek het bevind dat die wyfie gesond was voor die kunsmatige bevrugting en dat die prosedure glad verloop het.
Muntskilpad sterf na tweede operasie
Die skilpad is vroeër vandeesmaand geopereer om 915 munte uit die skilpad se maag te verwyder.
[Foto’s] Honderde munte uit seeskilpad se maag verwyder
In die operasie wat ses uur geduur het, het vyf veeartse van Bangkok se Chulalongkorn-universiteit soveel as 915 muntstukke wat saam sowat 5 kg weeg, verwyder.
[Foto’s] Skillie die skilpad kry nuwe 3D-dop na brand
Freddy die skilpad het die wêreld se eerste 3D gedrukte dop gekry nadat sy eie een in ʼn brand in Brasilië beskadig is.
Video: Skillie help sy maat
ʼn Video van ʼn skilpad wat ʼn ander een regop help nadat hy omgeval het, is wêreldwyd baie gewild.
Reuseskilpad veilig tuis danksy Facebook
Clark, ʼn reuseskilpad wat byna 70 kg weeg, is veilig terug by die huis nadat polisiebeamptes hom in die straat opgespoor het.
Foto’s: NSRI red seeskilpad se lewe
Reddingswerkers van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het ʼn seeskilpad van ʼn gewisse dood gered.