“Die goue draadjie wat ons almal verbind, is dat ons sterk, onafhanklike vroue is wat almal na die regte lewensmaat soek.”
Lees meerAlles vir Donderdag 8 Julie 2021
AfriForum en TKAG lewer kommentaar oor skaliegasregulasies
“Hierdie nuwe konsepregulasies, en die proses om skaliegas te myn wat deur die regulasies ondersteun word, sal water in wese bedreig, eerder as dit beskerm.”
RBM hervat bedrywighede in Richardsbaai
Richards Bay Minerals (RBM), die Suid-Afrikaanse filiaalmaatskappy van Rio Tinto, sal na verwagting Maandag weer bedrywighede in Richardsbaai in KwaZulu-Natal hervat ná die verklaring van ʼn force majeure.
Boodskapper vas oor PPE-bedrog
ʼn Boodskapper wat hom voorgedoen het as die direkteur van verskaffing van die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement, is in hegtenis geneem oor PPE-bedrog.
Video: Carl Niehaus in hegtenis geneem
Carl Niehaus, Umkhonto weSizwe (MK)-veteraan, is Donderdag in Estcourt in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem.
Foto’s van Zuma gesteel
ʼn Strafregtelike saak is aanhangig gemaak ná ʼn kamera se SD-kaart, met foto’s van oudpres. Jacob Zuma by ʼn korrektiewe sentrum, gesteel is.
Man ernstig beseer toe drukkoker ontplof
ʼn Man van Waterfall in KwaZulu-Natal is ernstig beseer toe ʼn drukkoker ontplof terwyl hy kos gemaak het.
ToekomsVenster: Maak Jesus die fokus
Ons verhouding met die Here is eg persoonlik. Soek daarna.
Nog aanklagte kom teen Vincent Smith
Dít terwyl die saak teen hom en Angelo Agrizzi van mekaar geskei gaan word.
Boek: ‘Ons Karoo’ – Deon Meyer, Coenie de Villiers
Twee lesers gaan elk met ʼn eksemplaar van die tweede Ons Karoo wegstap. Die kompetisie sluit vanaand (8 Julie) om 23:45.
Kommer oor storting van bloed in Kuruman
Die plaaslike munisipaliteit pomp glo reeds die afgelope jaar bloedwater in die veld wat op die grond van die plaaslike natuurreservaat geleë is.
Is diesel die beste vir sleep?
Ek het altyd gesê diesel is die antwoord vir sleep maar ek moet egter nou my woorde terugtrek nadat ek onlangs met twee petrolvoertuie gesleep het, skryf Brendon Staniforth.
Nóg halfmiljoen kinders nie terug skool toe weens pandemie
Navorsers het bevind dat sommige kinders amper ʼn hele skooljaar verloor het weens die Covid-19-pandemie.
Podlitiek: Jacob Zuma verhuis, Ernst Roets op reis en ANC gekys
In die week se Podlitiek bespreek die span die jongste gebeure om oudpres. Jacob Zuma, Ernst Roets se reis na die VSA en die ANC se verhouding met China.
‘Geen spesiale behandeling’ vir Zuma
Die departement van justisie en korrektiewe dienste sê dat oudpres. Jacob Zuma soos enige ander gevangene hanteer sal word.
Kyk: Netflix maak reeks oor Osaka
’n TV-reeks is egter nogal vreemd as jy net kort vantevore gekla het dat mediakonferensies nadelig vir jou geestesgesondheid is.
Atterbury-teater, Optog! bied kunskompetisie aan
Stof jou potlode en verfkwaste af en wys deur middel van kleur en kuns hoe jou wêreld lyk.
‘Huurmoordenaars’ dood ná moord op Haïti-president
Die president is glo 12 keer in sy kop, bors, heup en buik geskiet.
Dokter se vrou sterf ná aanval
Karen Marais en haar dogter het die aanvaller gekonfronteer en Karen is in die proses met ʼn mes gesteek.
Baba verdrink in swembad
Die dogtertjie is in ’n swembad in ’n woonkompleks aangetref.