In die operasie wat ses uur geduur het, het vyf veeartse van Bangkok se Chulalongkorn-universiteit soveel as 915 muntstukke wat saam sowat 5 kg weeg, verwyder.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "munte"
Middeleeuse muntskat onder stadsplein gevind
Bouers wat aan ‘n ondergrondse museum onder die Domplein in die Nederlandse stad Utrecht werk, het op iets afgekom wat sommer goed in die beoogde museum gaan tuishoort – 52 goue en 12 silwermunte.
Twee vas oor Scoin Shop-rooftog
Die polisie in Port Elizabeth het twee verdagtes aangekeer in verband met ‘n rooftog by ‘n munthandelaar Dinsdag by die Greenacres-winkelsentrum.