Hy het glo ʼn gevangene aangesê om sy twee kollegas te verkrag en te vermoor.
Lees meerAlles vir Vrydag 7 Februarie 2020
Bedreigde skilpaaie by Houtbaai vrygelaat
Die vier houtskilpaaie het om verskeie redes by die rehabilitasiesentrum beland.
Regering paai unies oor SAL
Sommige unies het met hofaksie gedreig, sou SAL talle binnelandse roetes afskaf.
Koronavirus: Uitslae van toetse in Namibië bekend
Intussen is twee gevalle in KwaZulu-Natal aangemeld waar pasiënte simptome soortgelyk aan dié van die koronavirus toon.
OB wend haar tot hof oor mosie
Mkhwebane voer in hofstukke aan die proses om van haar ontslae te raak is foutief en ongrondwetlik.
ToekomsVenster: Huis van tweede kanse
Wees ʼn huis van tweede kanse vir ander. Dank die Here dat Hy jou weer en weer tegemoetkom.
SAOU bekommerd oor lede se pensioen
Dit is met groeiende kommer dat die SAOU kennis neem van negatiewe en verdagte ontwikkelings betreffende die GEPF.
Moontlike ‘diefstalsindikaat’ oopgevlek
Die polisie het beslag gelê op tientalle selfoontoringbatterye ter waarde van derduisende rande.
Diereliefhebber deur leeus doodgebyt
Die 21-jarige vrou het by die wildreservaat gewoon en werk.
SABS-baas bedank ‘skielik’
Die sukkelende SABS is sy hoof kwyt ná ʼn uitval met die direkteur-generaal van handel en nywerheid.
Die wêreld in foto’s – 7 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
ATKV en Beter Afrikaans vier saam-saam Moedertaalmaand
Kom wys jou slag saam met Beter Afrikaans ter viering van Moedertaalmaand in Februarie.
Lesersbrief: SA’ners se China-uitlatings maak haar skaam
Ek het soveel gemengde gevoelens beleef, maar trots (om ʼn Suid-Afrikaner te wees) was beslis nie een van hulle nie.
Woord: nieteling
‘n “Nieteling” is ‘n onbelangrike, onbeduidende persoon. Taaltoffie stel ondersoek in.
Cars.co.za se motors van die jaar
Volkswagen het skoonskip gemaak. Só lyk die 13 kategorieë en hul wenners.
Winterskool met skryfkompetisie vir opkomende skrywers
Hierdie vyfdaggeleentheid is ’n praktiese slypskool vir enigiemand wat verhale, gedigte of kinder- en jeugverhale wil skryf.
Dié staatsrede Ramaphosa se ‘rubikon-oomblik’
“Suid-Afrika benodig dit dat die herstelknoppie dringend weer gedruk word.”
Orangoetang bied ʼn helpende hand
ʼn Foto het die oomblik vasgevang toe ʼn orangoetang ʼn natuurbewaarder wou help wat gelyk het of hy in ʼn rivier vasgekeer is.
Dié krieket-appel val nie ver van die wilgerlat-boom
“Vanuit ’n boulwerk-perspektief het hy eintlik ’n speler van die wedstryd-vertoning gelewer en ek is bly dat sy pa ook daar was.”
Tiener verdrink naby seiljagklub
In ʼn ander voorval is een dood en een vermis toe swemmers deur ʼn seestroom meegesleur is.