Die aflegging van minstens 170 werkers by die instelling is boonop op hande in ʼn poging om verder geld te spaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SABS"
SABS-baas bedank ‘skielik’
Die sukkelende SABS is sy hoof kwyt ná ʼn uitval met die direkteur-generaal van handel en nywerheid.
Buro vir Standaarde dalk binnekort bankrot
Die SABS het vandag in die parlement verslag gedoen aan die portefeuljekomitee vir handel en nywerheid oor sy omkeerstrategie.
Minister ontbind SABS-raad
“Die SABS het nie daarin geslaag om ingevolge hul mandaat te presteer nie. Ek het vertroue verloor in die raad se vermoë om die instellings doeltreffend te bestuur.”
Probleme by SABS ʼn risiko vir almal, sê DA
“As daar een ding is waaroor ons seker is, is dat chaos en wanorde die enigste standaard is waarteen die SABS gemeet word.”