Verskeie lande het reeds reageer en is gereed om te help, insluitend Singapoer, Australië en Indië.
Lees meerAlles vir Woensdag 21 April 2021
Kannibaal-Spanjaard in hof oor ma se moord
Waarskuwing: Die berig se inhoud kan kinders of sensitiewe lesers ontstel.
Transnet moet sê oor R249 miljoen se petrol-diefstal, sê DA
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het in antwoord op ʼn parlementêre vraag die miljoene rand se verliese onthul.
Wyksraadslid in hof wat glo vrou wou vermoor
Die beskuldigde het ná die voorval glo gepoog om homself met ʼn tou op te hang.
Staking by Rand Water opgeskort
ʼn Boodskap is vroeër op sosiale media gedeel waar Gautengers gewaarsku is dat ʼn staking moontlik tot watertekorte in die provinsie kan lei.
ToekomsVenster: Bly altyd geesdriftig, dien die Here
Hoe aantreklik sou jy reken is jou lewe en getuienis?
Winterskool wink vir aspirantskrywers
“Die sprekers en werkswinkelleiers is voor die voet mense wat hulle storie- of hulle gedigmaak ken. Ons gaan woordkoersvat!”
Vermiste branderryer sou volgende maand trou
Die soektog na Robert Frauenstein is Woensdag amptelik afgelas.
Deon Meyer nou Franse ridder
Meyer se boeke is wêreldwyd in 27 tale vertaal en word in 40 lande oor die wêreld heen gedruk.
Rowers geskiet ná mislukte roof op M1
“Twee Audi A4’s en ’n Hyundai i20 het op ’n wit Toyota Fortuner losgebrand en die voertuig tot stilstand gebring.”
Teaterman, komponis maak animasiekortfliek
“Om aan die fliek te werk het ons deur die inperking gedra. Ons kon steeds elke dag skeppend wees.”
Oorsaak van voëlvrektes in die Oos-Kaap bekend
Op 7 April is altesaam 76 dooie voëls in Qonce (King Williams Town) aangemeld.
Wildekus kap terug oor ‘dodelikste’ Oos-Kaap
Die Britse nuusberig fokus op die Oos-Kaap, en veral die provinsie se landelike gebiede, en lui “wanneer dit kom by die koronavirus, is hierdie die dodelikste plek ter wêreld”.
Duikboot met 53 aan boord vermis
’n Oliestorting is intussen gevind waar daar met die vermiste Indonesiese duikboot kontak verloor is.
G’n pot goud vir SA spanne aan einde van Reënboog(beker)
“Dit is ’n massiewe teleurstelling, maar die uurglas het eenvoudig net leeggeloop. Ons het alles in ons vermoë gedoen om oplossings vir die uitdagings te vind, maar die legkaartstukke wou net nie in plek val nie.”
Nuuskommentaar: Amerika gyselaar gehou in George Floyd-moordsaak
In jou geestesoog sien jy dikwels gepeupelgeregtigheid (mob rule) as mense wat met fakkels, pikke en stele die straat afhardloop na hulle volgende teiken. Hierdie is egter hoe moderne gepeupelgeregtigheid lyk.
Zuma is regspan kwyt
Dít kort voor Zuma en die Franse wapenvervaardiger Thales se verhoor eindelik volgende maand sou begin.
Fel kompetisie onder Wes-Kaapse Jongboer-finaliste
Elkeen van die deelnemers aan die 2021 Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar-kompetisie het daardie onbekende faktor in hul mou.
Goedkoop nie altyd duurkoop
Toyota het die SRX se spesifikasievlak is effens gelig en hy staan nou bekend as die Hilux Raider.
Groot geveg wag op SA bokskampioen
Intussen help Tian Fick vir Francois van Coke in sy komende boksstryd teen Derick Hougaard: “Francois is ’n tawwe kalant en hy kan baie goed op sy voete dink wanneer hy moeg is”.