Minstens 151 persone word nog vermis en meer as 1 000 is beseer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Indonesië"
Aardbewing in Indonesië eis lewe van 162
Terwyl lyksakke uit verwoeste geboue te voorskyn gekom het, het reddingspogings om vermistes te vind Dinsdag voortgegaan.
Sokkertragedie: Tientalle kinders onder slagoffers
Verskeie Indonesiese polisiebeamptes is geskors of word ondersoek oor die stormloop wat die lewe van minstens 125 mense, insluitend tientalle kinders, geëis het ná ʼn sokkerwedstryd.
174 sterf in Indonesiese sokkertragedie
“Mense het mekaar gestamp en… baie is vertrap op pad na die uitgangshek. My oë het gebrand van die traangas.”
Vulkaan bars uit: ‘Ek kon net bid vir my en my dogter se veiligheid’
Talle huise en voertuie, insluitend vragmotors, is verswelg.
Minstens 14 sterf in vulkaniese uitbarsting
“Ons het nie geweet dit is warm modder nie. Die lug het ewe skielik donker geword namate reën en warm rook gekom het.”
Drie vermis ná vliegtuig teen berg bots
Daar is aangedui dat die Indonesiese vliegtuig sou land, maar die aanloopbaan was weens gure weer nie duidelik sigbaar nie.
SA’ner, tientalle ander sterf in Indonesiese brand
Twee buitelanders, ‘n Suid-Afrikaner en ‘n burger van Portugal, is in die brand dood.
Video: Kyk net so slim orangoetang
Hierdie orangoetang het gewys sy weet presies wat om met ʼn sonbril te doen.
5 van gesin verdrink toe hulle selfie wou neem
’n Indonesiese gesin van 14 het almal op ’n houtstruktuur bymekaargekom om ’n groepfoto te neem.
Wrakstukke van vermiste duikboot gevind
Die Indonesiese vloot het bevestig daar is geen oorlewendes nie.
Vermiste duikboot het gesink, sê Indonesiese vloot
Brokstukke is gevind van die Indonesiese duikboot wat aan die kus van Bali vermis geraak het en daar word nou aanvaar dat die KRI Nanggala 402 gesink het.
Hoop vervaag in soektog na vermiste duikboot
Oorlogskepe, vliegtuie en honderde militêre personeel is deel van die soektog na die KRI Nanggala 402 met ʼn bemanning van 53.
Stryd teen tyd terwyl duikboot se suurstof opraak
“Aanvanklike verslae dui op die moontlikheid van ʼn verskriklike tragedie.”
Lande help Indonesië soek na duikboot met 53 aan boord
Verskeie lande het reeds reageer en is gereed om te help, insluitend Singapoer, Australië en Indië.
Duikboot met 53 aan boord vermis
’n Oliestorting is intussen gevind waar daar met die vermiste Indonesiese duikboot kontak verloor is.
Dodetal styg skerp in Indonesië, Oos-Timor
Reddingswerkers soek steeds onverpoos na tientalle vermiste mense ná die dodelike kitsvloede en modderstortings in Indonesië en Oos-Timor.
Meer as 90 in Indonesië, Oos-Timor dood
Modderstortings het Sondag huise meegesleur, bome ontwortel en duisende mense uit hul huise gedwing.
Stemopnemer van Indonesiese rampvlug herwin
“Dit was soos om ’n naald in ’n hooimied te probeer vind.”
Foto’s: Vulkaanuitbarsting ‘grootste in dekade’
Vuurwarm as en rook is sowat 5km die lug ingeskiet.