Die polisie is vanoggend na die huis om ondersoek in te stel nadat hulle inligting ontvang het oor ’n slegte reuk by dié huis.
Lees meerAlles vir Sondag 5 Desember 2021
Minstens 14 sterf in vulkaniese uitbarsting
“Ons het nie geweet dit is warm modder nie. Die lug het ewe skielik donker geword namate reën en warm rook gekom het.”
Gholf: Van Tonder wen SA Ope
Daniel van Tonder voeg nou sy naam by legendes soos dié van Gary Player, Ernie Els, Louis Oosthuizen, Retief Goosen, Branden Grace, Richard Sterne en Trevor Immelman.
Karooseun skuur skouers met bekendes
Dit is nie elkeen van ons wat die voorreg het om met bekendes soos Demi Lovato, Ricky Martin, Buzz Aldrin of Keaton Jennings skouers te kan skuur nie. Vir Henry Steenkamp, Karooseun van Victoria-Wes, is dit deel van sy werk.
Foto’s: Talle ruk op oor Shell se planne by Wildekus
Honderde omgewingsbetogers het Sondag op strande in onder meer Kaapstad en Gqeberha bymekaargekom.
Dié ligte weer aan ná Pta-substasie brand
Die reën wat die afgelope twee dae oor die Jakarandastad uitgesak het, vertraag egter nou die herstelwerk.
Raad en daad vir sakpasreise
“Goedkoop reis word ʼn leefstyl.”
Nóg ’n Vrystaatse boer aangeval
Die boer se hande is met sy skoenveters vasgemaak en hy is aangesê om op die grond te lê.
Internasionale oorsig: Enige nuwe kernooreenkoms met Iran sal probleme net uitstel
Onderhandelinge tussen Iran en ses ander lande oor ʼn kernooreenkoms is die afgelope week in Wene, Oostenryk, hervat.
Stuur ʼn bietjie liefde (en ʼn koopbewys) na SA
Die veldtog vra Suid-Afrikaners in die buiteland om geld of koopbewyse aan vriende en familie in Suid-Afrika te stuur wat dit dan hier vir toeriste-aktiwiteite kan gebruik.
Beurtkrag vinniger as verwag opgeskort
Eskom sê nou hy kon sy noodopwekkingsreserwes aanvul.
Krieket: Australië kies vroeg al span
Daar was geen haas by Engeland om ook sy span aan te kondig nie.
Video: Lise Brink kry nuwe hardloopbeen jare ná amputasie
“Ek moet geduldig wees en by die spoed hou wat die Here vir my bepaal.”
Gewapende mans beroof entstofspan
Dié voorval volg maar minder as ’n week nadat ’n bakkie met toerusting van ’n mobiele entstofstasie gekaap is.
Gholf: Morikawa op pad na no. 1
As die Amerikaner Collin Morikawa die Hero World Challenge in die Bahamas vandag wen, sal hy die Spanjaard Jon Rahm vervang as die wêreld se no. 1-speler.
Man sterf toe voertuig in rivier beland
Toestande het die polisie en nood-en-reddingsdienste verlede nag verhoed om die water binne te gaan.
Meer as R2 miljoen se dwelms in Upington gevind
Die bestuurder van die bakkie het besef die polisie is warm op sy spoor en het te voet op die vlug geslaan.
Solidariteit vra goue middeweg oor entstofkeuses
In die navorsing is onder meer gekyk na die top-20-lande wat betref inentingsprogramme en of hulle inenting vir alle werkers verpligtend gemaak het.
Rugby: Iere en Skotte loop voor in Kampioenskap
Die Lions is die hoogste Suid-Afrikaanse span op die punteleer.
Motorsport: Verstappen-fout kan keerpunt wees
“Ek verstaan nie eintlik wat gebeur het nie. ”