Suid-Afrika het geen gebrek aan jong talent nie en die momentum van hierdie oorwinning het nuwe vriende en ondersteuners vir Springbok-rugby geskep.
Lees meerAlles deur die skrywer Andries Cornelissen
Dis Bokke vs All Blacks, nes in 1995
Kan die Bokke dit vir ʼn vierde keer doen, en dié keer wéér teen Nieu-Seeland?
Uitkloprugby op sy beste
Manjifiek is een van daardie woorde wat die deursettingsvermoë en vasbyt van Siya Kolisi se span beskryf.
Bokke moet dié gate toestop
Nou wag ons om hierdie naweek te sien wie die Bokke se teenstanders in die kwarteindstryd gaan wees.
Dis nie als slegte nuus vir die Bokke
Die Springbokke is steeds in die Wêreldbekertoernooi ná hul nederlaag teen Ierland. Nou moet ʼn paar harde vrae gevra word.
Wêreldbeker: Hou dié spelers dop
Dit is onmoontlik om elke sterspeler uit te wys, maar hier is van die spelers om dop te hou tydens vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi.
Bokke is gunsteling met luislang-wedstrydplan
As al hierdie dinge reg val, is dit nie vergesog dat Siya Kolisi weer op 28 Oktober in Parys daardie trofee omhoog sal hou nie. Lees hier hoe vanjaar se Wêreldbekerstryd waarskynlik sal verloop.
Proteas verwelk in Kaapstad
19 lopies. Dis al wat tussen die Proteas se vrouespan en ʼn droomeinde aan die T20-wêreldbekertoernooi gestaan het.
Lions stert in die lug voor Loftus-stryd
Die Lions is nou ses punte agter die span in die agste plek en kan selfs nog die uitspeelrondes haal.
Mostert wen in Gqeberha
Dylan Mostert (-16) het al die aanslae afgeweer en die Nelson Mandelabaai-kampioenskap op die Sonskyntoer gewen.
SA spelers sukkel by LIV
Die toernooi stuur Sondag af op ʼn spannende einde met ʼn groot groep spelers wat steeds kan wen.
Murray struikel oor laaste hekkie
Medvedev het Murray se eerste afslaanpot in albei stelle gewen en daar was daarna geen keer aan hom nie.
Kalm Senekal wen by Zebula
Die aanvalle het die een na die ander gekom, maar ʼn koel en kalm JJ Senekal het elkeen daarvan hou vir hou afgeweer.
Indië trap Aussies weer
Travis Head en Marnus Labuschagne was die enigste Australiese kolwers wat dubbelsyfers kon behaal.
Senekal klou vas by Zebula
JJ Senekal loop reeds van die eerste rondte af voor.
Stormers wen titaniese stryd
Eskom het dalk ʼn kragkrisis, maar daar is geen kragkrisis in Suid-Afrikaanse rugby nie.
Franse kou klippe teen Italië
Wanneer die Wêreldbeker in September vanjaar in Frankryk afskop, behoort die tuisspan een van die groot gunstelinge te wees.
Faf, boulers kelder Sunrisers
Faf du Plessis het weer ʼn paar kolflesse uitgedeel in die SA20-toernooi.
Gholfdrama vir Zander in VAE
Lombard het ondanks sy wipplank-dag steeds ʼn kans gestaan om Gavins se telling te ewenaar en ʼn valbylstryd af te dwing.
Stan is “oud”, maar nog nie koud
Enkele weke voor sy 38ste verjaardag het Stan Wawrinka Switserland laat deurdring tot die finale rondes van die Davisbeker.