19 lopies. Dis al wat tussen die Proteas se vrouespan en ʼn droomeinde aan die T20-wêreldbekertoernooi gestaan het.
Lees meerAlles vir Sondag 26 Februarie 2023
SA se eie Tarzan laat nie sy Hollywood-drome ontspoor
DeWet du Toit, oftewel Suid-Afrika se eie Tarzan, gesels oor sy grootwordjare saam met sy tweelingbroer op plase in Afrika, en hoe sy liefde vir diere en fiksheid saamgesmelt het om uiteindelik Tarzan te word.
SA taakmag onder wêreld se beste
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se spesiale taakmag-eenheid is onder die tien beste SWAT-spanne ter wêreld én die beste SWAT-span in Afrika.
Verdagte vas ná gru-moord op ma, kinders
ʼn Ma en haar drie kinders is vermoedelik met ʼn byl doodgekap voordat die polisie Vrydagaand op hul verminkte liggame in hul huis afgekom het.
Van Rooyen trots op Lions-vertoning
“Dit was ʼn spesiale vertoning en ek is baie trots op die ouens. Terselfdertyd is ek ook dankbaar om teen ʼn sterk Glasgow-span as oorwinnaars van die veld te stap.”
157 lopies tussen Proteas en WB-glorie
Die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan speel tans teen Australië in die eindstryd van die T20-Wêreldbeker op Nuweland.
Leerder sterf in tweede voorval van geweld in Sebokeng
Dit is die tweede leerder aan Dinokaneng Secondary School om vandeesweek met ʼn skerp voorwerp gesteek te word.
Lions stert in die lug voor Loftus-stryd
Die Lions is nou ses punte agter die span in die agste plek en kan selfs nog die uitspeelrondes haal.
Mostert wen in Gqeberha
Dylan Mostert (-16) het al die aanslae afgeweer en die Nelson Mandelabaai-kampioenskap op die Sonskyntoer gewen.
43 migrante sterf toe boot in stormsee sink
ʼn Baba van net ʼn paar maande oud is onder die mense wat omgekom het.
Oor wenkbroue en ander (wol)haarstories
Maar laat ek nou nie by hierdie harige storie vashaak nie. Die wenkbroupoeier het toe goed uitgewerk. Die borseltjie wat deur die seep getrek word? Wel, vriende, dit mag dalk net ʼn wolhaarstorie wees met stukkies seep wat in die wenkbroue agterbly…
Blitse verloor teen Ierland, Uruguay
Die Blitsbokke kom nou vanaand teen Fidji in die bekerkwarteindstryd te staan.
Ekskêrel skiet glo vrou, dogter
Die man is Saterdagmiddag na sy voormalige vriendin en haar jong dogter se huis in Bela-Bela waar hy glo sonder om ʼn woord te rep skote afgevuur het.
Banksy-posseëls gedenk een jaar van konflik
Honderde inwoners van Kiëf het die naweek na die stad se poskantoor gestroom om die nuwe posseëls te koop.
ANC dring aan dat De Ruyter klag indien
Die regerende party het De Ruyter Sondag daaraan herinner dat dit onwettig is as ʼn persoon in ʼn gesagsposisie nie korrupsie of misdadigheid by die owerhede aanmeld nie.
Niks lekkerder as eet, praat in Afrikaans vir RSG se Amore
“ʼn Tjoppie in ʼn ysterpot met wonderpeper, sout en naeltjies. Dit is al. Jy kan mos nie so dis in Engels aanmekaarslaan nie?”
SA spelers sukkel by LIV
Die toernooi stuur Sondag af op ʼn spannende einde met ʼn groot groep spelers wat steeds kan wen.
Murray struikel oor laaste hekkie
Medvedev het Murray se eerste afslaanpot in albei stelle gewen en daar was daarna geen keer aan hom nie.
Bejaardes bars winkelsentrum binne
Die vrou wou glo parkeer toe sy die versnellerpedaal getrap het en tussen winkels tot stilstand gekom het.
Hokkie-ma’s spring in om siek doelwagter te help
Elske de Villiers (17) moet dringend ʼn histerektomie ondergaan en sal daarna intensiewe chemoterapie moet ontvang.