“ʼn Tjoppie in ʼn ysterpot met wonderpeper, sout en naeltjies. Dit is al. Jy kan mos nie so dis in Engels aanmekaarslaan nie?”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "borg ‘n woord"
Hannes van Wyk: ‘Spoorloos’ se karakters is volrond
“Dit was absoluut idillies waar ons geskiet het. Ek het onlangs ʼn episode gekyk en dit lyk so werklik.”
WATter woord pluk jy uit Afrikaans se boord?
“Kom pluk vir jou ʼn woord in ons lieflingtaal se boord! Ek het ‘piekfyn’ gepluk en daar’s nog baie vir jou oes – watter een kies jy?”
WAT het op 95 nog ‘digitale huppel’ in sy stap
Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) het op 6 Mei sy 95ste verjaardag gevier met die bekendstelling van deel XVI van WAT.
Ekonoom nou beskermheer van ‘WAT’ se Borg ʼn woord-veldtog
“My gunsteling-woord is verruklik. Wat is joune? Maak dit jou eiendom en borg dit nou want die Borg ʼn woord-projek verdien jou ondersteuning.”
Boishaai maak ’n ‘groen’ belegging
Boishaai koop eerder “groen” as “blou” by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg ʼn Woord-projek.
WAT se Borg ʼn Woord-veldtog spog met nuwe beskermvrou
Laurika Rauch word Woensdag 16 Oktober, Internasionale Woordeboekdag, die nuwe beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ʼn Woord-projek.
Borg ʼn Woord – saam met Deon Meyer
Deon Meyer, bekroonde en baie bekende Afrikaanse spanningsverhaalskrywer, is die nuwe beskermheer van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ‘n Woord-projek.
Borg ‘n woord en wen dalk R25 000
Ondersteun Afrikaans deur enige Afrikaanse woord by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal te borg en jy wen dalk R25 000.
AfriForum koop “moedertaal” as verjaarsdaggeskenk vir Afrikaans
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die woorde “amptelike taal” en “moedertaal” eksklusief aangekoop as deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se fondswerwingsprojek, “Borg ʼn Woord”.
Pretorianer R25 000 ryker vir Afrikaans
Alana Bailey, ʼn inwoner van Pretoria, is Vrydagaand R25 000 beloon nadat sy die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg ʼn Woord-veldtog ondersteun het.