Die beste Afrikaans spellers in die land woon in die Wes- en Noord-Kaap!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikaans 90"
NB-Uitgewers en Exclusive Books vier 90 jaar van Afrikaans
Afrikaans vier vanjaar sy 90ste bestaansjaar as amptelike taal en NB-Uitgewers en Exclusive Books neem in Oktober hande om hierdie reuse-mylpaal te vier.
Afrikaans 90: Jongmense getuig oor liefde vir die taal
Terwyl doemprofete meen dat die voortbestaan van Afrikaans aan ’n draadjie hang, het meer as 100 jongmense in video- en stemboodskappe hul liefde vir Afrikaans betuig en daardeur die teendeel bewys.
Taalmonument vier 40 jaar met gratis fees
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier volgende Saterdag op 10 Oktober sy 40ste verjaarsdag en almal word genooi om saam te kom partytjie hou. Die tema is 40 jaar oud, 40 jaar jonk.
[Video] Vier Afrikaans op Erfenisdag
Erfenisdag is meer as net nasionale braaidag. Dit is ook ʼn dag waarop Afrikaans as taalerfenis gevier kan word.
Afrikaans 90: Die ANC, die staat en die Afrikaners (‘Kolonialiste van ʼn besondere soort’)
Afrikaners behoort hulle in toekomstige gesprekke met die ANC nooit weer deur sy antikoloniale retoriek te laat flous nie, skryf Danie Goosen.
Skakel regstreeks in by Taalberaadfees
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) hou vir die eerste keer ’n nasionale taalberaadfees by die Kunstekaap-teater op Erfenisdag, 24 September, om die ryk, gedeelde erfenis van Afrikaans as taal te vier.
Afrikaans 90: Afrikaans kook!
” Dit gaan oor veel meer as net sentiment of die feit dat Afrikaans ons hartstaal is en mens so lekker in Afrikaans kan vry, kuier en vloek…” skryf Carla van der Spuy.
Afrikaans 90: Die klank en kleur van Afrikaans
“Afrikaans is vir my ’n volkleurhoëdefinisietaal met genoeg verstellings om aan elke moedertaalspreker se geite te voldoen,” skryf Linette van der Merwe.
Afrikaans 90: ‘Hoekom Afrikaans?’ Só gaan die pêrel se glans verdof
Jacques van der Elst beantwoord die vraag, “Hoekom Afrikaans?”
Afrikaans 90: Afrikaans gee jou iets ekstra
“Afrikaans kan vir jou daardie iets ekstra gee wat jou kan help om van jou loopbaan ’n groter sukses te maak,” skryf Jaap Steyn.
Afrikaans 90: ‘Afrikaans is te arm’
“’Afrikaans is te arm’. Dit was die grootste, beste en heel mooiste kompliment wat iemand al ooit vir my gegee het,” skryf Hanri Wondergom (radio-joernalis).
Afrikaans 90: Hoekom Afrikaans in die digitale era?
Gerhard van Huyssteen beantwoord die vraag, “Hoekom Afrikaans in ‘n digitale era?”
Afrikaans 90: Ek en Afrikaans
“Toe weet ek: Hoe jy met woorde werk, maak hoe jou lewe werk…” skryf Carl Theunissen.
Afrikaans 90: Hoekom haal ek asem?
Julle sal julle hande saamslaan in vreugde dat julle ’n taal het wat so vindingryk, kleurvol en soveel wonderlike raaksêwoorde het, skryf Carel Trichardt.
Afrikaans 90: Verseker Afrikaans
Ek het ’n besonderse liefde vir Afrikaans, want ek werk in Afrikaans, ek hê lief in Afrikaans en ek lewe in Afrikaans, skryf Mia Willemse.
Afrikaans 90: Jy proe die vryheid
“Skielik verstik tannie Hester in haar tee as jy sê jy gaan in Afrikaans studeer, want “My kind, die taal is dood, Engels gaan jou verder bring, veral as jy BCom swot. Dis die besigheidstaal!” Wel tannie Hester is verkeerd. Ek weet sy’s verkeerd, want ek is ’n student. En studente weet alles.”
Afrikaans 90: Die reis, die Griekse eilande en die rooi Ferrari
Susan Smith skryf oor “Die reis, die Griekse eilande en die rooi Ferrari”, oftewel, die wat, die waarheen en die hoe.
Afrikaans 90: Afrikaanse boeke maak deure oop
Miskien is die beste bewys dat Afrikaans as gedrukte taal ’n rooskleurige toekoms het die feit dat die grootste uitgewers in die wêreld gedurende die laaste paar jaar begin het om ook in Afrikaans te publiseer en dit baie suksesvol en winsgewend doen, skryf Nicol Stassen.
Afrikaans 90: Diepspoor
“Wag ’n bietjie,” moes ek ’n paar vrae uitstel, “ek gaan vandag net van Afrikaans se begin vertel; van die eerste sowat sestig, sewentig jaar van die sewentiende eeu.”