Die R60 in die rigting van Worcester vanaf Robertson is intussen ook gesluit. Daar is tans geen alternatiewe roete van die N2 via Ashton/Robertson na die N1 nie.
Lees meerAlles vir Maandag 25 September 2023
‘Wen is baie beter as verloor’ – McEnroe
John McEnroe se Wêreldspan het korte mette met hul Europese teenstanders in die Laverbeker gemaak.
Vat stink voete (en skoene) hierdie somer vas
Of jy nou hierdie somer in jou beste sandale, tekkies of vellies wil baljaar, hier is ʼn paar wenke om te sorg dat jy altyd jou beste (en varsste) voetjie voorsit.
Gesin dagvaar Google ná pa van brug afry
Volgens die hofsaak het die maatskappy versuim om Google Maps met nuwe inligting by te werk.
Fase 2- en 3-beurtkrag om die beurt dié week
Fase 2- en fase 3-beurtkrag sal hierdie week daagliks om die beurt toegepas word tot verdere kennisgewing.
Kaapse brandweerspan is wêreldklas
ʼn Span van nege dapper brandbestryders, verbonde aan Kaapstad se brand-en-reddingsdienste, sal Suid-Afrika weer by die World Rescue Challenge verteenwoordig.
ToekomsVenster: Kroon van die skepping
Gedurende hierdie week wil ek die fokus laat val op die dinge wat die lewe die moeite werd maak. Derhalwe nooi ek jou uit om saam met my die lewe te verken en die goeie gawes wat God gee te herontdek.
Groep wil ‘7de Laan’ red
ʼn Groep aanhangers van 7de Laan wil Donderdag na die SAUK in Auckland Park opruk om te betoog teen die besluit om die sepie te kanselleer.
Sepiegids: Karla is jaloers in ‘Diepe waters’; onaangename verrassings vir Kaashifa in ‘Suidooster’
In “Arendsvlei” plant Desmond ’n gevaarlike idee in Adam se kop en in “Binnelanders” is Tracy geskok wanneer Binneland Stereo haar geheim verklap.
‘Van sprokie tot nagmerrie’ bevind Outa-verslag oor parlement
Vir die vyfde agtereenvolgende jaar het die verslag bevind dat die parlement versuim in sy plig om oorsigtelik op te tree oor die uitvoerende gesag.
Herverhoor vir Lucy Letby oor poging tot moord-klag
Lucy Letby (33) is verlede maand gevonnis in verband met die moord op vyf babaseuntjies en twee babadogtertjies.
Pollard kan litte teen Tonga losmaak
“ʼn Mens moet dinge in perspektief plaas: Handré Pollard is nie Superman nie en kan nie ná net 30 minute se spel terstond weer op alle suiers vuur nie.”
Dierefamilie by Pta-dieretuin bly groei
Kurators by die Pretoriase dieretuin het onlangs noemenswaardige vooruitgang gemaak om dierespesies wat ʼn onsekere toekoms in die natuur kan verwag, te teel.
Verbruikersake: Wat jy moet weet van persoonlike lenings
Persoonlike lenings is ʼn algemene manier om krediet te kry, maar verbruikers weet nie altyd genoeg van hoe dit werk voordat hulle aansoek doen nie. Ina Opperman vertel meer.
Tiger Woods dra Charlie se sak op pad na sege
Die appel val nie ver van die boom af nie, lui die gesegde. Met sy legendariese pa Tiger aan sy sy om hom op koers te hou, het Charlie Woods Sondag in Florida sy tweede groot oorwinning op die gholfbaan behaal en in die voetspore van sy bekende pa gevolg.
Resep: Vars Chinese rolletjies
Die Chinese rolletjies (Engels: ‘spring rolls’) bied ʼn verfrissende alternatief vir die gewone diepgebraaide, olierige soort.
Aasvoëls sirkel om beleërde Eddie
Die Aussies het Sondagaand met 40 – 6 teen Wallis in Lyon verloor; hul sewende nederlaag in agt toetse vanjaar en die mediakollig is beslis op Eddie Jones.
Rampspanne in Kaapstad ontplooi
“Oorstroomde paaie is die grootste probleem wat ondervind word vir inwoners wat ná die langnaweek wil terugkeer.”
‘NGV sál gesondheidsorg in SA knak’
“Die finansiering daarvan sal tot hemelhoë belastingkoerse lei en mediese kundiges sal die land op groot skaal verlaat om uit die staat se ystergreep op die plaaslike gesondheidsektor te ontsnap.”
Lesersbrief: Geen verneukspul op Verneukpan
In die weke voor die vertrek het ek my dikwels gevind op ʼn plek van wonder. Wonder waar die naam vandaan kom en of ons ons teen ʼn grootskaalse verneukery gaan vasloop.