Eskom het dalk ʼn kragkrisis, maar daar is geen kragkrisis in Suid-Afrikaanse rugby nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Februarie 2023
Grootbos: Unieke kunsruimte in ’n botaniese galery
Ek dink nog steeds die eienaar, Michael Lutzeyer, en sy gesin het ʼn visie gehad, wat moontlik glad nie duidelik vir ander was, toe hulle meer as drie dekades gelede besluit het om ʼn stuk aarde, wat vir ander net grond naby De Kelders was, se potensiaal raak gesien het.
Al meer sosiale (media) vlinders wêreldwyd
Die jongste statistieke voorspel dat sowat ʼn driekwart van die wêreld se bevolking teen 2027 van ʼn sosialemediaplatform gebruik sal maak.
Geld, beter beleid nodig om renosters privaat te bewaar
Dit kos gemiddeld sowat R2,1 miljoen per jaar net om sekuriteit op private eiendom vir renosters te probeer verseker en dié bedrag bly toeneem.
VRK-reeks: Sharks leer Lions ʼn les
Die Sharks het Saterdagmiddag op Ellispark die Lions met 29-7 in die Verenigde Rugbykampioenskap geklop.
Foto’s: 12 sluise in propvol Vaaldam oop
Strate in Parys was Saterdagoggend reeds onder water soos die Vaalrivier begin opstoot het.
Kom vergeet van jou motor in die Kagga Kamma-reservaat
Die meeste mense ken Kagga Kamma as een van Suid-Afrika se mees bekroonde buitelug-bestemmings, maar net ʼn handjievol besef jy kan lekker kamp hier ook.
Fase 6 geld nou
Fase 6-beurtkrag sal Saterdag om 20:00 ingestel word en tot Sondag om 05:00 voortduur.
Toetskrieket: Indië en Australië trek kop aan kop
Indië is Saterdag in Delhi op die tweede dag van die tweede toets teen Australië vir 262 lopies in sy eerste beurt uitgehaal, ʼn agterstand van slegs een lopie nadat die Aussies Vrydag 263 in hul eerste kolfbeurt aangeteken het.
Herstelwerk by Koeberg voltooi
Die eenheid was vir ʼn ononderbroke 145 dae aanlyn toe die onderbreking gebeur het.
Die Alcaraz-tennistrein tel weer spoed op
“Ek is tevrede met my vertoning. Ek glo dat ek goed gespeel het – van die eerste afslaan tot die laaste punt,” het Carlos Alcaraz gesê nadat hy vir die halfeindstryd van die Argentynse Ope gekwalifiseer het.
Honderde gered in Komani weens oorstromings
Dié gebied is die tweede keer dié maand weens swaar reën oorstroom.
Skorsing van boelies ‘nie enigste uitweg’
Kenners waarsku om oortreders bloot uit ʼn skool te skors, hanteer nie die dieperliggende oorsaak van die probleem nie.
Vrystaatse boer in Paraguay oorlede
Daan Coetzee se liggaam is Vrydag in ʼn ruigtetjie naby sy plaashuis in Paraguay gevind.
Amerikaanse PGA-reeks: Plaaslik baie lekker vir Homa
Max Homa is dalk op pad na sy tweede sege in sy tuisstad in die Genesis-uitnodigingstoernooi in die Amerikaanse PGA-reeks.
Maroela Media derde in kwalifisering vir GR Cup
Daar word by Zwartkops gejaag vir dié ronde en Maroela Media neem vanjaar in die GR86-liga van die GR Cup deel.
‘AKA se stem moet nie stil word nie,’ sê geliefdes tydens roudiens
Lynn Forbes beskryf haar seun, die gewilde kletsrymkunstenaar Kiernan Forbes, as “selfgedrewe en hardwerkend”, asook daarop gefokus om uitnemende produkte aan sy aanhangers te lewer.
Stokes nou toetskrieket se voorste sesslaner
Ben Stokes het met sy 108ste ses Brendon McCullum se grenshourekord in toetskrieket verbeter.
Ek, my kind en opsommings: Wat is die doel?
“ʼn Mens doen vir jou kinders wat jy moet, en ek dink regtig wat vir een werk, werk nie noodwendig vir ʼn ander een nie.”
Min hoop vir OD, permanent of nie
“’n Mens weet nie regtig meer waar die een entiteit se jurisdiksie begin en waar die ander s’n eindig nie.”