Wilder het nie ʼn antwoord gehad vir Fury se regterhand nie.
Alles deur die skrywer Andries Cornelissen
Rugby: Bulls skrik rustyd wakker teen Cardiff
Baie Bulls-ondersteuners het dalk teen rustyd eerder in die bed gaan klim, want die telling was 16-3 in Cardiff se guns. Daarna het die Bulls egter die bordjies verhang.
Krieket: AB se span deur na uitspeelrondes
Die Royal Challengers Bangalore het deurgedring na die uitspeelrondes van die Indiese Premierliga.
Tennis: Ruben se dogter, Zoë Kruger, wen haar eerste ITF-titel
Springbok-legende Ruben Kruger sou vandag waarskynlik ʼn breë glimlag op sy gesig gehad het.
Gholf: Bryson slaan bal nie die verste nie
Die wenner van die kompetisie, Kyle Berkshire, het in die eindronde die bal 422 treë (385,9 m) geslaan.
Rugby: Bokke is weer wêreld se nommer 1
Afrigter Jacques Nienaber sê sy span het nou waardevolle momentum opgebou vir hul Europese toer in November.
Motorfietsrenne: Binder-broers jaag weer van agter af
Brad Binder sal later vandag in die 11de plek wegspring.
Rugby: Stormers byt ook in die stof
Tien minute met 14 spelers op die veld het die Stormers duur te staan gekom.
Krieket: T20-uitklopreeks sorg vir opwinding
Nadat die Suidwestelike Distrikte (SWD) die Westelike Provinsie Saterdag in die T20-uitklopreeks geklop het, het die Lions hulle terug aarde toe gebring.
Boks: Joshua verloor sy wêreldtitel
Boks het ʼn nuwe swaargewig-wêreldkampioen.
Rugby: Bokke gaan niks verander nie
Die Springbokke het dalk drie agtereenvolgende naweke wedstryde verloor, maar hulle hou vol dat hulle niks aan die wedstrydplan gaan verander nie.
Sewes: Blitsbokke trap spanne in Edmonton
Dit lyk of kaptein Siviwe Soyizwapi en sy Blitsbokke hierdie week ook moeilik geklop gaan word.
Rugby: Treurmare vir Suid-Afrikaanse spanne
Dit was nie net die Springbokke wat Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners se langnaweek verongeluk het nie, die spanne in die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap het gewys hoeveel werk daar nog voorlê.
Lloyd Harris se droomjaar duur voort
Hy kon byna 80% van die punte op sy eerste afslaan wen.
All Blacks klop flou Aussies weer
Selfs nie ʼn rooi kaart vir heelagter Jordie Barrett in die eerste helfte kon die Wallabies help nie.
Louis verbrou sy kanse
Dit het gelyk of Louis Oosthuizen die voorlopers skrik gaan maak by die Toerkampioenskap, maar toe val die wiele af.
Krieket: Malan, Shamsi skitter teen Sri Lanka
Dit het nooit gelyk of die tuisspan by die lopietempo gaan byhou nie en snelboulers Kagiso Rabada en Wiaan Mulder het Sri Lanka laat steier.
Span Suid-Afrika sluit Spele op hoë noot af
“Ek is geseën. ʼn Wêreldrekord in my afdeling, ʼn persoonlike beste tyd én ʼn medalje.”
Curriebeker: Griekwas klop WP weer
Die Griekwas het die Westelike Provinsie vanmiddag in Kimberley vir die tweede keer in vanjaar se Curriebeker geklop.
Jong SA blitse breek wêreldrekord
Daar is hoop vir Suid-Afrikaanse atletiek ná die teleurstelling by die Olimpiese Spele in Tokio.