Die owerhede in die Verenigde Arabiese Emirate het beslag gelê op ʼn halfton kokaïen ter waarde van meer as AED 500 miljoen (meer as R2 miljard).
Lees meerAlles vir Sondag 10 Oktober 2021
Nienaber storm deur veld in Spanje
Hy het sewe voëltjies aangeteken en geen brouhoue nie om die laaste rondte in 64 houe te voltooi.
Sydney-inperking eindig ná 106 dae
Inwoners in Sydney sal Maandagoggend verheug opstaan ná vier maande van “blood, sweat and no beers”.
Op die Vergete Grootpad met ʼn wa en ses perde
Vier mans hoop om die honderde kilometer tussen Hopetown en Ceres op die sogenaamde Vergete Grootpad saam met hul ses perde en wa aan te pak.
Die vriendelikste diertjie ter wêreld?
Mens kan nie help om te wonder nie: Is dit dalk die vriendelikste diertjie ter wêreld?
Bottas wen, Verstappen loop weer voor
Valtteri Bottas (Mercedes) het sy eerste wedren van die seisoen gewen toe hy in die Turkse Grand Prix in Istanboel eerste oor die eindstreep is.
Vermiste Oos-Kaapse tiener veilig opgespoor
Die 14-jarige Rochelle Prins, wat Vrydagoggend as vermis aangemeld is, is Sondagoggend veilig in Pretoria gevind.
Hopeloos te min nierkenners in SA
ʼn Nuwe studie het bevind dat daar teen 2030 nie genoeg nefroloë in die land sal wees om pasiënte met niersiektes voldoende te behandel nie.
Perfekte weer vir Kaapstad-fietstoer
Die fietstoer vind vanjaar in Oktober plaas nadat dit in Maart weens die Covid-19-pandemie uitgestel moes word.
Bulls roep Tappe Henning se hulp in
“Dit is in die beste belang van die Verenigde Rugbykampioenskap dat Suid-Afrikaanse spanne op gelyke grondslag deelneem as dit kom by skeidsregterbeslissings.”
Nuwe tegnologie kan boetebessies help
ʼn Mobiele geoutomatiseerde nommerplaatherkenning (ANPR)-stelsel sal verkeersbeamptes in Stad Kaapstad se wetstoepassingspligte vergemaklik.
19 vuurwapens, R2 miljoen se dwelms onderskep
Die Wes-Kaapse polisie het in verskeie operasies beslag gelê op 19 onwettige vuurwapens, 790 patrone en dwelmmiddels van sowat R2 miljoen onderskep.
Polisievrou lewer diens van Vrystaat tot VN
Gesels jy met Riana Paneras is dit gou duidelik dat sy werklik ʼn verskil wil maak.
Swem: Sates is Suid-Afrika se nuwe goue seun
Groot dinge word van Sates verwag. Net die Olimpiese legende Michael Phelps het vinniger tye geswem toe hy dieselfde ouderdom was.
15 sterf in vliegtuigongeluk in Rusland
“Sewe persone is gered. Vyftien mense het nie enige teken van lewe getoon nie.”
Tennis: Harris deur na derde ronde by Indian Wells
Suid-Afrika se Lloyd Harris, die 26ste gekeurde speler by vanjaar se Indian Wells-meesterstoernooi, is deur na die derde ronde.
Staan opsy Covid, SA’ners wil trou, vakansie hou
Lekkeslaap het in September ’n rekordtal besprekings ontvang terwyl lodges al navrae van oorsee begin kry.
Suster Julie Moore: Elke mens kan net só lank sterk wees
“Niemand kan kies wat in sy lewe gebeur nie, maar elkeen kan kies hoe hy daarop reageer.” Intense lewenswysheid op 30.
Onnies vereer; departement reg vir eindeksamen
Uit die 35 onderwysers wat finaliste vir die nasionale onderwyserstoekennings was, was 23 jonger as 40.
Justisie maak vordering ná kuberaanval
Die departement van justisie het gesê hy maak goeie vordering ná ʼn kuberaanval in September 2021.