Dit was veral die wyse waarop die jong span in die tweede helfte vasgebyt het wat beïndruk het.
Alles deur die skrywer Andries Cornelissen
Rugby: Faf is terug met mening
De Klerk en nege ander Suid-Afrikaners in die Sale Sharks se groep van 23 spelers het ʼn bonuspunt-oorwinning oor Harlequins behaal.
Vroue-krieketspan wen reeks teen Windies
Suid-Afrika se vroue-krieketspan het gewys daar moet met hulle rekening gehou word by volgende maand se Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland.
Gholf: Varner wen met monster-sethou
Die Suid-Afrikaners Shaun Norris en Oliver Bekker was in die gesamentlike negende plek, nege houe agter die wenner.
Binder-boeties ‘stadig’ in voorseisoen-toetse
Die MotoGP-seisoen begin eers amptelik op 6 Maart in Katar, maar die motorfietsblitse is reeds besig met spoedtoetse.
Gholf: Frittelli jaag voorlopers
Hy het sy derde ronde in 68 houe voltooi en is nou tien houe onder die baansyfer.
Skotte breëbors en Iere glimlag breed
Dit was presies die begin wat Skotland en Ierland wou gehad het in vanjaar se Sesnasies.
Krieket: Proteas maak dit 3-0 teen Indië
Quinton de Kock is aangewys as Speler van die Wedstryd asook Speler van die Reeks vir sy 229 lopies in drie kolfbeurte.
Krieket: Janneman Malan wen toekenning
Suid-Afrika se Janneman Malan is deur die Internasionale Krieketraad aangewys as sy Opkomende Speler van die Jaar vir 2021.
Gholf: Thomas Pieters wen in Abu Dhabi
Thomas Pieters (-10) van België het die HSBC-kampioenskapstoernooi in Abu Dhabi met een hou gewen.
Blitsbokke trap Australië in Spanje
Die Blitsbokke speel vanaand om 19:55 in die eindstryd van die Malaga-sewestoernooi teen Argentinië.
Tennis: Barty se droom nog op koers
Die Australiese skare en die topgekeurde Ashleigh Barty se droom is nog op koers nadat sy deurgedring het tot die kwarteindronde.
Krieket: Suid-Afrika is glo Plan B vir IPL
As die onverwagse gebeur, kan Suid-Afrika weer soos in 2009 die kleurvolle toernooi hier aanbied.
Rugby: Duane se drie help Ulster wen
Springbok-staatmaker Duane Vermeulen het ʼn drie gedruk om Ulster te help om hul Kampioenebeker-wedstryd teen die Franse span te wen.
Nadal in kwarteind, Zverev uitgeskop
Die Spanjaard Rafael Nadal is steeds op koers om sy 21ste Grand Slam-titel te wen nadat hy na die kwarteindronde van die Australiese Ope deurgedring het.
Boucher kry steun van Johann Rupert
Die Proteas se beleërde afrigter, Mark Boucher, kan staatmaak op die steun van minstens een vername sakeman, Johann Rupert.
Verrassings by Australiese Ope
Daar was reeds ʼn paar verrassings in die vroue-afdeling by die Australiese Ope in die ronde van 16.
Krieket: Siestog vir Engeland
Dit was ook die sesde kortste toets sedert 1910 – net 1 312 balle is geboul om 40 paaltjies te laat kantel.
Bezuidenhout klim 26 plekke
Die Suid-Afrikaner Christiaan Bezuidenhout het 26 plekke verbeter ná ʼn derde ronde van 65 houe by die Sony Ope in Hawaii.
Novak Djokovic word uit Australië geskop
Die Serwiese tennisster Novak Djokovic se droom om sy 21ste Grand Slam-titel te wen is aan skerwe nadat Australië se federale hof sy appèl van die hand gewys het.