Tristan Stubbs het sy behendigheid met die wilgerlat onderstreep toe hy 71 onoorwonne lopies van slegs 25 aflewerings vir die Delhi Capitals gemoker het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "IPL"
Krieket: Suid-Afrika is glo Plan B vir IPL
As die onverwagse gebeur, kan Suid-Afrika weer soos in 2009 die kleurvolle toernooi hier aanbied.
Krieket: AB se span deur na uitspeelrondes
Die Royal Challengers Bangalore het deurgedring na die uitspeelrondes van die Indiese Premierliga.
Verenigde Arabiese Emirate staan later reg vir IPL
Die res van die opgeskorte Indiese Premierliga sal dán in die Verenigde Arabiese Emirate afgehandel word.
IPL: SA, ander lande spook om spelers uit Indië terug te kry
Die krieketowerhede in onderskeidelik Suid-Afrika, Australië, Nieu-Seeland en Engeland is besig met prosesse om hul spelers so gou as moontlik uit Indië te kry nadat die Indiese Premierliga (IPL) opgeskort is.
De Kock hou IPL-trofee omhoog
Die Mumbai-span van 2020 is ’n spesiale eenheid: Die voormalige Engeland-kaptein Michael Vaughn het byvoorbeeld gesê dat hulle ook die internasionale T20-Wêreldbeker sou kon wen.
IPL is ook afgelas
Kevin Pietersen voel dat dié spogreeks wel later vanjaar agter geslote deure gespeel moet word.
Rabada se perfekte streepbal
Suid-Afrikaanse blits is tans die voorste paaltjievraat in die IPL.
Video: Rabada lyk na die angel in SA boulaanval vir Wêreldbeker
Protea-blits skitter in IPL.
AB se vyftigtal tevergeefs, Kohli kwáád
Skeidsregter sien nie Malinga-foutbal