Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer, het Pravin Gordhan, die minister van openbare ondernemings, sewe dae uitstel gegee om ʼn beëdigde verklaring in te dien oor ʼn sogenaamde onwettige geheime eenheid by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID).
Lees meerAlles vir Dinsdag 23 April 2019
Oos-Kaap ook deur vloede geteister
Die rampbestuureenheid in Nelson Mandelabaai bly Dinsdag op hoë gereedheid terwyl reën steeds in die metro val.
VF Plus vra kieshof om in te gryp oor BLF
“Die OVK kan nie toegelaat word om die wet te oortree nie. Dit bedreig Suid-Afrika se demokrasie en die handhawing van wet en orde.”
Foto’s: Brug bring nuwe hoop vir Hoërskool Driehoek
“Ons moet hierdie brug in [die ouers] se eer oop verklaar. Hulle het immers die duurste prys daarvoor betaal.”
Dodetal styg steeds ná Durban-storm
Die dodetal styg steeds ná ʼn storm Maandagaand in Durban.
AfriForum dagvaar polisie om vir grondgryp te betaal
Volgens die burgerregteorganisasie het die polisie versuim om hul pligte tydens ’n grondgryp wat op die perseel plaasgevind het, uit te voer.
ToekomsVenster: Die gelykenis van die boere en die wingerd
Watter impak het die Evangelie op jou? Hoe het dit jou lewe verander?
Hoopstad-plaasmoord: Verdagte al voorheen skuldig
Die oorledene het ʼn polisie-glimbaadjie aangehad.
Christia Visser: ‘Musiek is nog altyd in my bloed’
“Ek wou van kleins af graag ʼn sangeres word en op skool het ek weekliks van Swellendam na Worcester gereis vir sanglesse.”
SA vrou gekies om wêreldvroueorganisasie te lei
Dis die eerste keer in dié organisasie se 90 jarige bestaan dat iemand uit Afrika hierdie posisie beklee.
Woef klop langasems in uitmergelende wedren
Vanjaar se ster by die Marathon des Sables, die “moeilikste veldwedloop ter wêreld”, was ongetwyfeld Cacus, ʼn hond wat entoesiasties by die deelnemers aangesluit het.
Ramaphosa versoek om omstrede kopieregwet te onderteken
Die regtegroep Blind SA het gesê data wys blinde mense het net toegang tot sowat 5% van alles wat wêreldwyd gepubliseer word.
Bloedige Paasnaweek op plase, hoewes
“Dit is ʼn tendens wat ons die afgelope paar Paasnaweke gesien het dat plaasaanvalle in die tyd toeneem.”
Hier is Kwagga se grootste ondersteuner
Ilke Smith: “Ek is meer opgewonde as hy opdraf, as bekommerd.”
Jan Hendrik open restaurant in SA
“Ek is ʼn plaasseun, so gebore en getoë. Ek het altyd geweet dat ek eendag na die bosveld, na die kampvure en die opelug van my geliefde Suid-Afrika sal terugkeer.”
Bekende entrepreneur sterf
Hy het saam met sy vrou, Bridget, en twee dogters in Kaapstad gewoon.
Gru-ongeluk eis ses van familie; ‘dit sink nog in’
“My swaer het die gewoonte gehad, as sy ma en my ouers saamgegaan het, dat hulle met twee voertuie ry. Ek weet nie hoekom nie, maar hierdie keer was hulle saam in een voertuig. Die kinders ry gewoonlik ook met hulle eie voertuie.”
Die wêreld in foto’s – 23 April 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Nuwe vennootskap om landelike veiligheid op te skerp
Landbouverwante misdaad kos dié bedryf jaarliks sowat R7,7 miljard.
Paassondag-bomaanvalle ‘was vergelding’
Intussen het dit ook aan die lig gekom dat Sri Lanka op 11 April ʼn wenk ontvang het oor moontlike aanvalle op kerke.