Die organisasie sê die wetgewing lei tot ʼn boekedroogte vir siggestremde lesers.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Blind SA"
Video: Siggestremdes kry toegang tot duisende nuwe boeke
Die organisasie Blind SA het hierdie week op sy 74ste verjaarsdag ʼn groot geskenk gekry.
Blind SA stig fonds; pleit vir hulp
ʼn Fonds is gestig om blinde en swaksiende entrepreneurs en werkers, wat nie kospakkies kry en geen ander manier het om ʼn inkomste te verdien nie, in die afsonderingstyd te ondersteun.
Covid-19: Voorsorgmaatreëls vir blindes
Blindes word afgeraai om in die buiging van hul elmboë te nies of te hoes.
Blinde kiesers sukkel om stem geheim te hou
“Dit lyk of beamptes nie begryp dat blinde mense die reg op ʼn geheime stem het nie. Ek is verleë oor al die plasings op sosiale media oor die fasiliteite wat beskikbaar sou wees vir blindes om te stem, wat uiteindelik bloot nie beskikbaar was nie.”
Ramaphosa versoek om omstrede kopieregwet te onderteken
Die regtegroep Blind SA het gesê data wys blinde mense het net toegang tot sowat 5% van alles wat wêreldwyd gepubliseer word.