Video: Siggestremdes kry toegang tot duisende nuwe boeke

Pionier_Braille_Facebook.jpg

(Argieffoto: Pioierskool, Worcester/Facebook)

Die organisasie Blind SA het hierdie week op sy 74ste verjaarsdag ʼn groot geskenk gekry.

Blinde en siggestremde Suid-Afrikaners het tot dusver slegs toegang tot tussen 30 000 en 40 000 boeke gehad, maar die organisasie kan nou ʼn nuwe biblioteek met tien keer soveel boeke begin gebruik.

Book Share het byna ʼn miljoen boeke in ʼn toeganklike digitale formaat vir siggestremdes.

Besoek https://donations.blindsa.org.za/campaign-braille vir meer inligting oor die projek.

  • Die insetsel is deur Gerhard Pretorius van eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19:00.

Kyk die video oor die projek hier:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.