Quinton de Kock is aangewys as Speler van die Wedstryd asook Speler van die Reeks vir sy 229 lopies in drie kolfbeurte.
Lees meerAlles vir Sondag 23 Januarie 2022
Gloeiende masker wys Covid-19-besmetting
Japannese wetenskaplikes het ʼn kleurstof ontwikkel wat op gesigmaskers gespuit word en gloei wanneer dit met die koronavirus in aanraking kom.
15-jarige vas oor Slanghoek-plaasmoord
ʼn 15-jarige seun is in hegtenis geneem in verband met ʼn plaasmoord Sondag in die Slanghoek-gebied in Rawsonville in die Wes-Kaap.
Oseaanavonture van byna twee dekades
“Dit is ʼn goeie lewe, waar die goed by verre swaarder as die sleg weeg. Elke keer wanneer daar stormwinde en -see was, het ons gesê dat ons die boot gaan verkoop en op land gaan bly. Maar wanneer die storm verby was en die reënboog verskyn, was dié gedagte vergete.”
Krieket: Janneman Malan wen toekenning
Suid-Afrika se Janneman Malan is deur die Internasionale Krieketraad aangewys as sy Opkomende Speler van die Jaar vir 2021.
Audi bou supervinnige laainetwerk in SA vir e-tron-reeks
Hierdie laaistasies sal vir alle EV-verbruikers, ongeag voertuigeienaarskap, toegang gee tot die jongste moderne laaitegnologie wat in Suid-Afrika beskikbaar is.
Gholf: Thomas Pieters wen in Abu Dhabi
Thomas Pieters (-10) van België het die HSBC-kampioenskapstoernooi in Abu Dhabi met een hou gewen.
Blitsbokke trap Australië in Spanje
Die Blitsbokke speel vanaand om 19:55 in die eindstryd van die Malaga-sewestoernooi teen Argentinië.
Minstens 16 sterf in nagklub-brand
“Ek het nie enige inligting nie. Ek het vanoggend wakker geword en hulle het gesê my 38-jarige seun is dood.”
SA stede haal lys van wêreld se top-10 bestemmings
Verskeie Wes-Kaapse dorpe en stede het die top-100 lys van mees geliefde toeristebestemmings vir 2021 gehaal.
Laingsburg-vloed: 40 jaar later
“Die ou mense het voel-voel in die water weggespoel soos babatjies wat ʼn mens in ʼn bad sit.”
Mediese ondersoek vir ‘kung fu’-polisieman
Beeldmateriaal van die polisiebeampte, wat sy kollegas by die Mitchells Plain-bushalte met karate-tipe houe aanval, word op sosiale media versprei.
Talle skilpaaie vrek ná vergiftiging
Die skilpaaie is vermoedelik doelbewus vergiftig.
Pretoria-inentingspanne beroof
‘n Mobiele inentingspan is Vrydag in Soshanguve aangeval en beroof.
Tennis: Barty se droom nog op koers
Die Australiese skare en die topgekeurde Ashleigh Barty se droom is nog op koers nadat sy deurgedring het tot die kwarteindronde.
Kyk: Só laat ʼn boer ʼn bees mos swem
Toe die gróót water vandeesweek in die Gouritzrivier afkom, moes Muller en sy span ekstra hand bysit om die kudde aan die ander kant te kry.
Merkwaardige reuse-koraalrif naby Tahiti gevind
“Die ontdekking van dié rif in só ʼn ongerepte toestand is goeie nuus en dit kan toekomstige bewaring inspireer.”
Krieket: Suid-Afrika is glo Plan B vir IPL
As die onverwagse gebeur, kan Suid-Afrika weer soos in 2009 die kleurvolle toernooi hier aanbied.
Deurbraak gemaak ná meisie aan die brand gesteek is
Jacque Mpontsana het vir die departement van gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap gewerk. Deel van haar verpligtinge was om polisiestasies te assesseer vir nakoming aan die Wet op Huishoudelike Geweld.
Rugby: Duane se drie help Ulster wen
Springbok-staatmaker Duane Vermeulen het ʼn drie gedruk om Ulster te help om hul Kampioenebeker-wedstryd teen die Franse span te wen.