Die Franse se uitstekende skopwerk het die deurslag gegee teen Argentinië.
Alles deur die skrywer Andries Cornelissen
Djokovic breek Sampras se rekord
Djokovic het in die Parys-toernooi gespeel nadat hy ʼn blaaskans van sewe weke gevat het.
Bottas, Hamilton ‘verbaas’ oor voorste plekke
Elke punt in die kampioenskap is nou goud werd met net vyf wedrenne oor.
Bokke se veggees gee deurslag
Die wedstryd het alles gehad wat toetsrugby opwindend maak, insluitend ʼn toeskouer wat op die veld gestorm het en Wallis se spoed naby aan die doellyn gebreek het.
Gholf: Jong speler wen op Sonskyntoer
Thriston Lawrence (-7) het die beste ronde van die dag, 64 houe, gespeel om in die gesamentlike sesde plek te eindig.
Rugby: Reinach is gereed om Faf te vervang
Met Faf de Klerk wat beseer is, het Nienaber ʼn keuse tussen Cobus Reinach en Herschel Jantjies om op 6 November teen Wallis te speel.
MotoGP: Binder veg weer terug van agter af
By vandag se Emilia-Romagna-wedren in Italië het Brad Binder gekwalifiseer om in die 20ste plek weg te spring.
Gholf: Easton byt vas in Spanje
Easton se landgenoot, Zander Lombard (-6), is in die gesamentlike 14de plek.
Swem: Jong Suid-Afrikaners wys hul slag
Pieter Coetzé van Pretoria was vroeër vanjaar die jongste lid van Suid-Afrika se swemspan by die Olimpiese Spele in Tokio.
Verstappen spring voor weg in Amerika
Verstappen spring vir die negende keer in die heel voorste plek weg.
Rugby: All Blacks wys Amerikaners hoe dit gedoen moet word
Die All Blacks het Saterdag die Amerikaanse Eagles met 104-14 gewen.
Mokoka, Steyn blink uit in Kaapstad-marathon
Nagenoeg 9 000 hardlopers van reg oor die wêreld het vanjaar aan dié marathon deelgeneem.
Van Rooyen ses houe agter Fowler
Die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen byt nog vas by die CJ Bekertoernooi in Las Vegas.
‘Onbekendes’ in eindstryd by Indian Wells
Reeds in die kwarteindstryd het die laaste goue seuns uitgeval en die enigste Amerikaner in die halfeindstryd is ook uitgeboender.
Sharks verbrou kanse
Die Sharks het drie skoppers ingespan, maar Ruan Pienaar, Curwin Bosch en Boeta Chamberlain het by tye ewe skeef gekorrel.
Nienaber storm deur veld in Spanje
Hy het sewe voëltjies aangeteken en geen brouhoue nie om die laaste rondte in 64 houe te voltooi.
Bottas wen, Verstappen loop weer voor
Valtteri Bottas (Mercedes) het sy eerste wedren van die seisoen gewen toe hy in die Turkse Grand Prix in Istanboel eerste oor die eindstreep is.
Bulls roep Tappe Henning se hulp in
“Dit is in die beste belang van die Verenigde Rugbykampioenskap dat Suid-Afrikaanse spanne op gelyke grondslag deelneem as dit kom by skeidsregterbeslissings.”
Swem: Sates is Suid-Afrika se nuwe goue seun
Groot dinge word van Sates verwag. Net die Olimpiese legende Michael Phelps het vinniger tye geswem toe hy dieselfde ouderdom was.
Tennis: Harris deur na derde ronde by Indian Wells
Suid-Afrika se Lloyd Harris, die 26ste gekeurde speler by vanjaar se Indian Wells-meesterstoernooi, is deur na die derde ronde.